Heunis, Victoria ReginaPretorius, F. (Fransjohan)2021-12-012021-12-012020-07Heunis, V. & Pretorius, F. 2020, 'Boerekrygsgevangenekuns vervaardig op St. Helena gedurende die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902', South African Journal of Cultural History, vol. 34, no. 1, pp. 20-46.1018-0745http://hdl.handle.net/2263/82932In hierdie studie word die krygsgevangenekuns wat op St. Helena vervaardig is deur middel van ʼn kultuurhistoriese benadering bekyk – die motiverings waarom dit vervaardig is, die gereedskap waarmee, en beskikbare roumateriaal waarvan dit vervaardig is, spesialisasievakmanne verantwoordelik vir die vervaardiging, en die verspreiding en vestiging van afsetgebiede vir die verkoop en uitstalling van Boerekrygsgevangenekuns.AfrikaansSouth African Society of Cultural HistoryBoerekrygsgevangenekunsKrygsgevangenekunsKrygsgevangenehandwerkKrygsgevangenekunsvervaardigingKrygsgevangeneKrygsgevangenekampAnglo-BoereoorlogSuid-Afrikaanse OorlogSt. HelenaDeadwoodBroadbottomBoer prisoner-of-war artPrisoner-of-war artPrisoner-of-war handcraftPrisoner-of-war art manufacturingPrisoner of warPrisoner-of war campAnglo-Boer WarSouth African WarBoerekrygsgevangenekuns vervaardig op St. Helena gedurende die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902Boer prisoner-of-war art manufactured on St. Helena during the Anglo- Boer war, 1899-1902Article