Geyer, StephanStrydom, Herman2016-09-092016-09-092008Geyer, S & Strydom, H 2008, 'Die ontwikkeling en inhoud van 'n maatskaplike groepwerk-bemagtigingsprogram met alkoholafhanklike bejaardes', Social Work / Maatskaplike Werk, vol. 44, no. 1, pp. 75-93.0037-8054 (print)2312-7198 (online)10.15270/44-1-257http://hdl.handle.net/2263/56687In hierdie artikel word gefokus op ’n maatskaplike groepwerk-bemagtigingsprogram, ooreenkomstig ’n sterkteperspektief, wat ontwikkel en aangebied is vir alkoholafhanklike bejaardes verbonde aan ’n geregistreerde behandelingsentrum. Die voorgenoemde program is deur die navorsers ontwikkel, gemik op die eiesoortige behoeftes, sterktes en uitdagings van dié kliëntegroep. Die doelwitte van hierdie artikel is (a) om die proses waarvolgens ’n maatskaplike groepwerkbemagtigingsprogram vir alkoholafhanklike bejaardes ontwikkel en aangebied is, te bespreek, asook (b) om die programinhoud kortliks weer te gee, sodat maatskaplikewerk-praktisyns die program enersyds kan benut, en andersyds gestimuleer word tot soortgelyke praktykinisiatiewe.AfrikaansUniversity of Stellenbosch, Department of Social WorkMaatskaplike groepwerk-bemagtigingsprogramAlkoholafhanklike bejaardesOntwikkeling en inhoud van 'n maatskaplike groepwerk-bemagtigingsprogram met alkoholafhanklike bejaardesArticle