Kirsten, Johann F.2013-07-082013-07-082013-06Kirsten, J 2013, 'Sertifisering vir gemoedsrus', Veeplaas, vol. 4, no. 5, pp. 94-95.2218-3604http://hdl.handle.net/2263/21862Die gesaghebbende tydskrif Food Technology bespreek in sy April 2013-uitgawe die top tien tendense in die voedselbedryf. Hierdie tendense bied belangrike geleenthede vir die landbou- en voedselbedryf. Daar is veral drie belangrike tendense onder die top tien wat relevant is vir die Suid-Afrikaanse veebedryf.AfrikaansPlaas PublishingSuid-Afrikaanse veebedryfSertifiseringSertifisering vir gemoedsrusArticle