Van der Merwe, J.M. (Johan Matthys)2017-11-152017-11-152017Van der Merwe, J.M., 2017, ‘Versoening en die Nederduitse Gereformeerde Kerk: Die Algemene Sinode van 1994 as baken vir ’n lewe van volheid’, in ‘Ecodomy - Life in its fullness’, Verbum et Ecclesia, suppl. 1, 38(3), a1626. https://DOI. org/ 10.4102/ve.v38i3.1626.1609-9982 (print)2074-7705 (online)10.4102/ve.v38i3.1626http://hdl.handle.net/2263/63175Die doel van hierdie hoofstuk is nie om die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) se rol ten opsigte van versoening in die breë, of binne die NGK-familie te bespreek nie. Die fokus val op die rol wat die leiers van die kerk gespeel het in die versoeningsproses in Suid-Afrika op weg na die Algemene Verkiesing van 1994. Aandag word spesifiek gegee aan gesprekke tussen die kerkleiers en mnr Nelson Mandela, sekerlik een van die belangrikste stemme van sy tyd. kontroversie rondom die Algemene Sinode van 1994 waar mnr. Nelson Mandela as spreker opgetree het, word ook bespreek as voorbeeld van die NGK se interne worsteling met versoening. Die bronne wat vir die artikel gebruik is bestaan hoofsaaklik uit onontginde primêre bronne, naamlik persoonlike korrespondensie, briewe en notules van vergaderings. Beperkte sekondêre bronne is daarom gebruik.Afrikaans© 2017. The Authors. Licensee: AOSIS OpenJournals. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.Dutch Reformed Church (DRC)ReconciliationNelson MandelaHistoryNederduitse Gereformeerde Kerk (NGK)VersoeningGeskiedenisAlgemene Sinode van 1994General Synod 1994Versoening en die Nederduitse Gereformeerde Kerk : die Algemene Sinode van 1994 as baken vir ’n lewe van volheidArticle