Kruger, ChristaFerreira, V.Van Staden, C.W. (Werdie)Van der Linde, Michael J. (Mike)Boraine, H.Gerards, A.T.J.H.2011-02-182011-02-181994-09Kruger, C, Ferreira, V, Van Staden, CW, Van der Linde, MJ, Boraine, H & Gerards ATJH 1994, 'Prevalensie van seisoenale gemoedsversteuring in psigiatriese pasiënte met major depressie of bipolêre versteuring', Geneeskunde, vol. 36, pp. 5-11, [www.safpj.co.za]1726-426Xhttp://hdl.handle.net/2263/15865Dit word reeds eeue lank aanvaar dat die seisoene 'n invloed op die mens se gemoed het, maar navorsing is eers die afgelope dekade daaroor gedoen. Navorsers uit die Noordelike halfrond het bevind dat depressiewe versteurings dikwels in die herfs of winter begin en in die lente eindig. In die lente gaan dit soms oor in 'n hipomaniese episode.AfrikaansMedpharmSeisoenale gemoedsversteuringMajor depressieBipolêre versteuringPsigiatriese pasiënteManic-depressive illnessDiseases -- Seasonal variationsPsychotherapy patientsPrevalensie van seisoenale gemoedsversteuring in psigiatriese pasiënte met major depressie of bipolêre versteuringArticle