Buchner-Eveleigh, Mariana2017-05-172017-05-172016Buchner-Eveleigh, M 2016, 'Children’s rights of access to health care services and to basic health care services : a critical analysis of case law, legislation and policy', De Jure, vol. 2, no. 49, pp. 307-325.1466-3597 (print)2225-7160 (online)http://hdl.handle.net/2263/60475Die Grondwet waarborg kinders se reg op gesondheidsorg in artikel 27(1) en artikel 28(1)(c). Artikel 27(1) bepaal dat elkeen die reg op toegang tot gesondheidsorgdienste het, met inbegrip van reproduktiewe gesondheid sorg. Artikel 28 bepaal dat elke kind die reg op basiese gesondheidsorgdienste het. Die artikel ondersoek die betekenis en verband tussen die twee regte om sodoende te bepaal wat dit vir die staat beteken. Dit gee dan aanleiding tot ’n evaluering van wetgewende en ander maatreëls wat die regering aangeneem het om die twee regte te realiseer.enThis work is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 International License.Children’s rightsKinders se regGesondheidsdiensteBasiese gesondheidsorgdiensteHealth care servicesBasic health care serviceSDG-03: Good health and well-beingSDG-01: No povertySDG-16: Peace, justice and strong institutionsLaw articles SDG-01Law articles SDG-03Law articles SDG-16Children’s rights of access to health care services and to basic health care services : a critical analysis of case law, legislation and policyKinders se reg op toegang tot gesondheidsdienste en basiese gesondheidsorgdienste : ’n kritiese analise van hofbeslissing, wetgewing en beleidArticle