Oberholzer, J.P.2015-09-152015-09-152010-09Oberholzer, J.P., 2010, ‘Interne spanning en stryd 1941−1953’, in ‘Honderd Jaar Kerk en Teologiese Opleiding: ‘n Kroniek van die Hervormde Kerk’, HTS Teologiese Studies/Theological Studies, suppl. 9, 66(3), Art. #925, 20 pages. DOI: 104102/hts.v66i3.925.0259-9422 (print)2072-8050 (online)104102/hts.v66i3.925http://hdl.handle.net/2263/49873Interne spanning en stryd 1941−1953 : Rondom die opvolging van J.H.J.A. Greyvenstein ontstaan ernstige verskil. Pogings om hom te kontinueer na bereiking van die aftree-leeftyd, slaag nie. Die benoeming van ‘n opvolger in die persoon van A.S. Geyser geskied onder spanningsvolle omstandighede. Pogings om doktor W. Nicol, moderator van die Nederduitsch Hervormende of Gereformeerde Kerk, as rektor te benoem, word uit die Hervormde Kerk teengestaan en uiteindelik deur die Minister van Onderwys geveto. ‘n Vyfde leerstoel word in die Fakulteit Teologie gevestig, naamlik Dogmatiek en Christelike Etiek. Professor B.J. Engelbrecht word in die leerstoel benoem.Afrikaans© 2010. The Authors. Licensee: OpenJournals Publishing. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.Opvolging van J.H.J.A. GreyvensteinOntstaan ernstige verskilSpanningsvolle omstandighedeVyfde leerstoelFakulteit Teologie gevestigDogmatiekChristelike EtiekProfessor B.J. EngelbrechtNederduitsch Hervormde KerkInterne spanning en stryd 1941−1953Article