Vos, C.J.A. (Casparus Johannes Adam), 1945-2014-09-192014Vos, C 2014, 'Teoloog en digter. Twee siele in een bors', Woord en Daad / Word and Action, vol. 53, no. 424, pp. 10-14.0257-8921http://hdl.handle.net/2263/42054Teoloog en digter beliggaam twee siele in één bors. Dit lei tot die spanning tussen kerk en kultuur. As teoloog is die digter verbind aan die kerk, maar ook aan die wêreld. Die spannende vraag is: hoe, indien wel, word hierdie verhouding in stand gehou?AfrikaansBureau for Scholarly JournalsTeoloogDigterUitleg van Psalm 23InterpretasieNuwe Afrikaanse gedigteTeoloog en digter. Twee siele in een borsArticle