Die teologiese oorsprong van Ateisme

dc.contributor.advisorVeldsman, Daniel Petrus
dc.contributor.emailgerhard.green@gmail.comen_ZA
dc.contributor.postgraduateGreen, Gerhardus Jakobus
dc.date.accessioned2018-08-29T06:02:26Z
dc.date.available2018-08-29T06:02:26Z
dc.date.created2018-04-20
dc.date.issued2017
dc.descriptionDissertation (MTh)--University of Pretoria, 2017.en_ZA
dc.description.abstractNavorsing oor veranderende konsepte van God toon aan dat die oorsprong van ateïsme na die skolastici van die laat-middeleeue teruggevoer kan word. Hierdie ondersoek poog om die verhouding tussen Johannes Duns Scotus se eenduidige konseptualisering van God en die verwerping van God deur moderne ateïste aan te toon. Die verandering van Thomas Aquinas se analogiese teologie na Johannes Duns Scotus se eenduidige ontologiese konseptualisering van God het `n groot invloed op nominalistiese teologie en die moderne realiteitsverstaan gehad. Nominaliste soos William van Occam het hierdie eenduidige konsep van God later kombineer en verder ontwikkel met die gevolg dat God later nie meer ontologiese voorkeur geniet het nie. Waar Aquinas die klem op God se transendensie gelê het, was daar ‘n toenemende neiging om God al hoe meer immanent te verstaan. ʼn God wat op dieselfde wyse as die mens bestaan, word dus ʼn “wese”, ʼn “getemde God”. Scotus en latere nominaliste het God se kwantitatiewe andersheid bo sy kwalitatiewe andersheid beklemtoon. Binne `n akademiese ruimte waarin die waarheid van die Christelike geloof en die outoriteit van die Rooms Katolieke Kerk nie bevraagteken is nie, was die invloed van hierdie teologiese veranderinge klein. Die Reformasie het dit egter verander, en alhoewel dit nie die bedoeling was nie, was die gevolg dat hierdie eenduidige konseptualisering van God deel van moderne teïsme geword het. Duns Scotus se invloed was so groot dat daar ook na hom as die stigter van moderniteit verwys kan word. Na die Reformasie het Descartes se cogito ergo sum daartoe gelei dat die rede alleen as bron van betekenis gegeld het. Hierdie ontwikkeling het voorkeur aan epistemologie bo ontologie gegee. Binne hierdie moderne realiteitsverstaan is daar nie plek vir ʼn eenduidige konseptualisering van God nie. Omdat ateïste juis hierdie konsep van God verwerp, is daar waarde in die bestudering van ateïsme. Sleutelwoorde: ateïsme, Thomas Aquinas, Johannes Duns Scotus, William van Occam, analogie van syn, eenduidige syn, Descartes, die Reformasie, Amos Funkenstein, Gavin Hyman, Brad Gregory, epistemologie, ontologie, skolastici, nominalisme, moderniteit, moderne teïsme.en_ZA
dc.description.availabilityUnrestricteden_ZA
dc.description.degreeMThen_ZA
dc.description.departmentDogmatics and Christian Ethicsen_ZA
dc.identifier.citationGreen, GJ 2017, Die teologiese oorsprong van Ateisme, MTh Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/66357>en_ZA
dc.identifier.otherA2018en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/66357
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherUniversity of Pretoria
dc.rights© 2018 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.
dc.subjectThomas Aquinasen_ZA
dc.subjectJohannes Duns Scotusen_ZA
dc.subjectWilliam van Occamen_ZA
dc.subjectEenduidige synen_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.subjectDie Reformasieen_ZA
dc.subjectAmos Funkensteinen_ZA
dc.subjectGavin Hymanen_ZA
dc.subjectBrad Gregoryen_ZA
dc.subjectEpistemologieen_ZA
dc.subjectOntologieen_ZA
dc.subjectSkolasticien_ZA
dc.subjectNominalismeen_ZA
dc.subjectModerniteiten_ZA
dc.subjectModerne teïsmeen_ZA
dc.subjectAteïsmeen_ZA
dc.subjectAnalogie van synen_ZA
dc.subject.otherTheology theses SDG-04
dc.subject.otherSDG-04: Quality education
dc.subject.otherTheology theses SDG-10
dc.subject.otherSDG-10: Reduced inequalities
dc.subject.otherTheology theses SDG-17
dc.subject.otherSDG-17: Partnerships for the goals
dc.titleDie teologiese oorsprong van Ateismeen_ZA
dc.typeDissertationen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Green_Teologiese_2017.pdf
Size:
1.06 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Dissertation

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: