Onpartydigheidenvooroordeelby voorsittnde beamptes in die Suid-Afrikaanse reg

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

University of Pretoria

Abstract

Die navorsingstuk ondersoek die interpretasie van die Grondwet deur regsprekende, met aandag op die Handves van Menseregte,2 asook ander wetgwing. Klem gaan veral geplaas word op die regsprekende gesag se algemene magte, verpligtinge en die rol wat hul speel in ‘n demokratiese staat. Verder in die navorsingstuk word die invloed wat hul oortuigings en beginsels het op hul uitsprake ondersoek om vas te stel tot watter mate onpartydigheid en onafhanklikheid gewaarborg kan word.

Description

Mini Dissertation (LLM)--University of Pretoria, 2019.

Keywords

UCTD, Procedural Law

Sustainable Development Goals

Citation

Venter, R 2019, Onpartydigheidenvooroordeelby voorsittnde beamptes in die Suid-Afrikaanse reg, LLM Mini Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/73134>