Die skilderes Anna Vorster en haar bydrae tot die Suid-Afrikaanse skilderkuns 1952-1972
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of Pretoria
Abstract
Die oorspronklike tema van hierdie verhandeling sou gewees het ‘n studie van die werk van ‘n aantal eietydse Suid-Afrikaanse skilders wat in die landskap of
landskapvorme onderwerpe vind vir hulle kuns bv. Gordon Vorster (1928), Eric Laubscher (1927), Kenneth Bakker (1926) en hulle bydrae tot die ontwikkeling van die SuidAfrikaanse skilderkuns na 1945. So ‘n studie het geblyk te omvattend te wees en daar is besluit om ons slegs te bepaal by ‘n studie van Anna Vorster se werke, haar landskapskildering, figuurskildering en portretkuns tot 1972.
Description
Dissertation (MA)--University of Pretoria, 2017.
Keywords
UCTD
Sustainable Development Goals
Citation
Ernst, JP 1974, Die skilderes Anna Vorster en haar bydrae tot die Suid-Afrikaanse skilderkuns 1952-1972, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/59640>