Evaluation of resource usage and throughput processes in a clothing production system

dc.contributor.authorPrinsloo, Caroline
dc.contributor.authorJacobs, Bertha Margaretha
dc.contributor.authorErasmus, Alet C. (Aletta Catharina)
dc.contributor.emailalet.erasmus@up.ac.zaen_US
dc.date.accessioned2013-12-12T07:14:01Z
dc.date.available2013-12-12T07:14:01Z
dc.date.issued2013
dc.description.abstractHierdie artikel fokus op die Suid-Afrikaanse kledingproduksie industrie wat in die laaste dekade aansienlik gekrimp het. Die doel van die ondersoek was om die interaktiewe bydrae van die menslike- en fisiese hulpbronne en die deurvoerprosesse in terme van die werking van 'n geslekteerde Suid Afrikaanse kledingproduksie maatskappy te verken en te beskryf vanuit die werkers se perspektief. 'n Sisteemteorie benadering is gebruik om 'n bespreking van die interaktiewe bydrae van die hulpbronne en deurvoerprossesse van die kledingprduksiesisteem te struktureer. 'n Kledingproduksie maatskappy in die Bronkhorstspruit area, Gauteng, is gekies as die eenheid van analise vir die gevallestudie. 'n Voorafgetoetste, gestruktureerede vraelys is deur 103 werkers (stiksters en uitknippers) ingevul. Beskrywende resultate is verkry, wat bruikbare bewyse verskaf het om die interverwantskappe van die fabriek se hulpbronne te bevestig en dui ook daarop dat die optimalisering van elke hulpbron 'n beteknisvolle bydrae sal maak tot 'n meer effektiewe uitset. Die verwaarlosing van menslike hulpbronne is hoofsaaklik verantwoordelik vir die werkers se onvermoë en magteloosheid om probleme te hanteer. Die kwaliteitsbeheer en fisiesie hulpbronne het ook nie aan die verwagte standaarde van 'n mededingende maatskappy voldoen nie. Spesifieke probleme is in die studie aangespreek en aanbevelings is gemaak om hierdie hindernisse te oorkom.en_US
dc.description.librarianam2013en_US
dc.description.urihttp://www.up.ac.za/saafecs/en_US
dc.identifier.citationPrinsloo, C, Jacobs, B & Erasmus, AC 2013, 'Evaluation of resource usage and throughput processes in a clothing production system', Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe, vol. 41, pp. 63-83.en_US
dc.identifier.issn0378-5254
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/32879
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSouth African Association of Family Ecology and Consumer Sciencesen_US
dc.rightsSouth African Association of Family Ecology and Consumer Sciencesen_US
dc.subjectSuid-Afrikaanse kledingproduksie industrieen_US
dc.subjectSouth African clothing production industryen_US
dc.subjectWerkers se perspektiefen_US
dc.subjectWorkers perspectiveen_US
dc.titleEvaluation of resource usage and throughput processes in a clothing production systemen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Prinsloo_Evaluation_2013.pdf
Size:
452.3 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: