Koesister op ’n Royal Albert piering : ’n kritiese nabetraging van ’n nie-moedertaalonderwyservaring

dc.contributor.authorEvans, Rinelle
dc.contributor.emailrinelle.evans@up.ac.zaen_ZA
dc.date.accessioned2017-10-07T08:16:03Z
dc.date.available2017-10-07T08:16:03Z
dc.date.issued2017-09
dc.description.abstractKeuses wat omgee-ouers uitoefen word gewoonlik met die beste bedoelings gemaak, maar het dikwels onvoorsiene gevolge. Min ouers deurdink die kritieke rol wat taal in ’n komplekse omgewing soos die klaskamer speel. Sommige glo ook dat ’n onderrigtaal bloot ’n leivoor is vir die oordrag van kennis, en is nie altyd bewus van die sterk, tog onsigbare verbintenis tussen die skool en die huisomgewing nie. My mededelings versteur moontlik die meningsekwilibrium wat talle ouers tans ten opsigte van ’n onderrigtaal mag huldig. Dit is egter noodsaaklik dat ’n verreikende besluit soos die keuse van ’n skool – veral vir aanvangsleer – nie bloot op grond van die onderrigtaal gemaak word nie. Aan die hand van ’n persoonlike taalbiografie word verskeie mites rakende die rol van taal, kultuur en identiteit in die onderwys krities bekyk.en_ZA
dc.description.departmentHumanities Educationen_ZA
dc.description.librarianam2017en_ZA
dc.description.urihttp://www.journals.co.za/content/journalen_ZA
dc.description.urihttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_serial&pid=0041-4751&lng=enen_ZA
dc.identifier.citationEvans, R 2017, 'Koesister op ’n Royal Albert piering : ’n kritiese nabetraging van ’n nie-moedertaalonderwyservaring', Tydskrif vir Geesteswetenskappe, vol. 57, no. 3, pp. 693-705.en_ZA
dc.identifier.issn0041-4751
dc.identifier.other10.17159/2224-7912/2017/v57n3a2
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/62594
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherSuid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kunsen_ZA
dc.rightsSuid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kunsen_ZA
dc.subjectTaalbiografieen_ZA
dc.subjectNie-moedertaalonderrigen_ZA
dc.subjectTaalbeleiden_ZA
dc.subjectTaalvoorkeuren_ZA
dc.subjectTaalgolween_ZA
dc.subjectParallelmediumskoleen_ZA
dc.titleKoesister op ’n Royal Albert piering : ’n kritiese nabetraging van ’n nie-moedertaalonderwyservaringen_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Evans_Koesister_2017.pdf
Size:
366.58 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: