’n Teologies-empiriese evaluering van ’n kerkgebouprojek as ‘n bediening van gemeentebou : ’n praktykmodel vir die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (Afrikaans)

dc.contributor.advisorNel, Malanen
dc.contributor.emaildjt@mweb.co.zaen
dc.contributor.postgraduateTruter, Jan Hendrik Lodewyken
dc.date.accessioned2013-09-06T18:48:40Z
dc.date.available2008-07-01en
dc.date.available2013-09-06T18:48:40Z
dc.date.created2008-04-18en
dc.date.issued2008-07-01en
dc.date.submitted2008-05-23en
dc.descriptionThesis (PhD (Practical Theology))--University of Pretoria, 2008.en
dc.description.abstractHierdie studie handel oor gemeentebou en kerkgeboue. Die doel van dié studie is om in die lig van gemeenteboubeginsels riglyne vir kerkgeboue binne die Suid-Afrikaanse kerklike opset op die tafel te plaas, wat missionêr in fokus is en dit voor te hou as 'n alternatief ten opsigte van die huidige verstaan oor die in- en oprigting van kerkgeboue. Die metodologie van praktiese teologie word in drie konsepte weergegee, naamlik: verstaan, verklaar en verandering. Hierdie studie fokus op al drie konsepte – uitgedruk as die hermeneutiese verstaan, die empiriese werklikheid en riglyne vir die praktyk. Die hermeneutiese verstaan of teorie is met twee fokuspunte in gedagte nagevors, naamlik: die teologiese perspektief – waarin daar eerstens op die identiteit van die Kerk in Christus en tweedens op die roeping van die Kerk, uitgedruk in die missio Dei en dissipelskap gekonsentreer is. Die tweede fokus is op die Bybelse ideaal – soos dit in die Skrif voorkom, deur teologiese tradisies geïnterpreteer is en hoe die kerk dit histories in sy geboue tot uitdrukking laat kom het. Die tweede konsep is die empiriese meting ten einde te toets en te verklaar in watter mate hierdie hermeneutiese verstaan in die werklikheid, binne die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika, verdiskonteer is. Die derde konsep konsentreer op die verandering en is nagevors met die oog op die daarstel van teoretiese riglyne vir die praktyk. Hierdie riglyne is verwerk, tesame met wat die Bybel se siening oor die in- en oprigting van kerkgeboue is, sowel as die kerk se historiese verstaan daarvan. Die uiteinde is om nuwe riglyne vir die bedieningspraktyk daar te stel.en
dc.description.availabilityunrestricteden
dc.description.departmentPractical Theologyen
dc.identifier.citationaen
dc.identifier.other2007en
dc.identifier.upetdurlhttp://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-05232008-125835/en
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/24904
dc.language.isoen
dc.publisherUniversity of Pretoriaen_ZA
dc.rights© University of Pretoria 20en
dc.subjectGemeentebouen
dc.subjectChristusen
dc.subjectBedieningspraktyken
dc.subjectBybelse begrondingen
dc.subjectDissipelskapen
dc.subjectRoepingen
dc.subjectPraktyktoerieen
dc.subjectMissionêren
dc.subjectIdentiteiten
dc.subjectMissio deien
dc.subjectKerkgebouen
dc.subjectUCTDen_US
dc.title’n Teologies-empiriese evaluering van ’n kerkgebouprojek as ‘n bediening van gemeentebou : ’n praktykmodel vir die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (Afrikaans)en
dc.typeThesisen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 5 of 10
Loading...
Thumbnail Image
Name:
00front.pdf
Size:
124.73 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Loading...
Thumbnail Image
Name:
01hoofstuk1.pdf
Size:
316.85 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Loading...
Thumbnail Image
Name:
02hoofstuk2.pdf
Size:
373.96 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Loading...
Thumbnail Image
Name:
03hoofstuk3.pdf
Size:
449.94 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Loading...
Thumbnail Image
Name:
04hoofstuk4.pdf
Size:
248.97 KB
Format:
Adobe Portable Document Format