The remittance of interest on a tax obligation in terms of a voluntary disclosure agreement : differentiating between taxpayers

dc.contributor.authorVan Zyl , Stephanus Phillipus
dc.date.accessioned2021-11-19T06:03:20Z
dc.date.available2021-11-19T06:03:20Z
dc.date.issued2020-11
dc.description.abstractIngevolge artikel 229 van die Wet op Belastingadministrasie 28 van 2011, kan belastingpligtiges wie se belastingsake buite orde is die Kommissaris deur middel van die vrywilligeopenbaarmakingsprogram, ingevolge waarvan die belastingpligtige kwytskelding van kriminele vervolging, nie-nakomingsboetes en onderstellingsboetes kan verkry, nader, mits die belastingpligtige met die hele sak patats vorendag kom. Ingevolge die vrywilligeopenbaarmakingsprogram is die Kommissaris nie by magte om rente op die ooreengekome belastingbedrag verskuldig terug te skryf nie. Belastingpligtiges wat nie van die vrywillige-openbaarmakingsprogram gebruik maak nie mag die Kommissaris om kwytskelding van nie-nakomingsboetes, onderstellingsboetes sowel as rente nader. Gevolglik onderskei die Wet op Belastingadministrasie tussen belastingpligtiges wat van die vrywillige-openbaarmakingsprogram gebruik maak en die wat nie daarvan gebruik maak nie. Dit blyk dat belastingpligtiges wat nie van die vrywillige-openbaarmakingsprogram gebruik maak nie, moontlik beter af is as diegene wat wel van die program gebruik maak. Hierdie artikel ondersoek die grondwetlikheid van die onderskeid deur, onder andere, die reg op gelykheid, die reg op eiendom, die reg op billike administratiewe optrede en die reg op toegang tot die howe te bespreek.en_ZA
dc.description.departmentMercantile Lawen_ZA
dc.description.librarianam2021en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationVan Zyl, S.P. 2020, 'The remittance of interest on a tax obligation in terms of a voluntary disclosure agreement : differentiating between taxpayers', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 83, no. 4, pp. 542-561.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/82763
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectRemittanceen_ZA
dc.subjectRenteen_ZA
dc.subjectTax obligationen_ZA
dc.subjectOorbetalingen_ZA
dc.subjectInteresten_ZA
dc.subjectBelastingverpligtingen_ZA
dc.titleThe remittance of interest on a tax obligation in terms of a voluntary disclosure agreement : differentiating between taxpayersen_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanZyl_Remittance_2020.pdf
Size:
1.34 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: