Growing urban ecosystems : a food market in Menlyn
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of Pretoria
Abstract
This study responds to the effect that current food production has on the natural environment, by researching urban systems and ecosystems. In reaction to the findings, a new food production system and the urban buying and retail culture are investigated. A food market and hydroponic production building is designed to serve as an alternative to the supermarket and conventional food production. AFRIKAANS : Hierdie studie reageer op die uitwerking wat huidige voedsel produksie op die natuurlike omgewing het, deur stedelike stelsels en ekostelsels te bestudeer. In reaksie op die bevindings word ‘n nuwe voedsel produksie stelsel en die stedelike koop-enverkoop- kultuur ondersoek. ‘n Varsprodukte mark en hidroponiese produksie-gebou word ontwerp om ‘n alternatief te bied vir die supermark en konvensionele voedselproduksie.
Hierdie studie reageer op die uitwerking wat huidige voedsel produksie op die natuurlike omgewing het, deur stedelike stelsels en ekostelsels te bestudeer. In reaksie op die bevindings word ‘n nuwe voedsel produksie stelsel en die stedelike koop-en verkoop- kultuur ondersoek. ‘n Varsproduktemark en hidroponiese produksie-gebou word ontwerp om ‘n alternatief te bied vir die supermark en konvensionele voedselproduksie.

Description
Dissertation (MArch(Prof))--University of Pretoria, 2011.
Keywords
Sustainability, Productive landscapes, Retail centres, Hydroponics, Markets, Urban ecosystems, UCTD
Sustainable Development Goals
Citation
Van Zyl, F 2011, Growing urban ecosystems : a food market in Menlyn, MArch(Prof) dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/30012>