Twin peaks : the role of the South African central bank promoting and maintaining financial stability

dc.contributor.authorVan Niekerk, Gerda
dc.contributor.authorVan Heerden, C.M. (Corlia)
dc.date.accessioned2018-02-22T10:41:58Z
dc.date.issued2017
dc.description.abstractIngevolge die Wet op die Suid-Afrikaanse Reserwebank 90 van 1989 en soos daarna bevestig in die Grondwet, 1996 is die primêre doelwit van die Reserwebank as Suid-Afrika se sentrale bank die beskerming van die waarde van die geldeenheid van die Republiek in die belang van gebalanseerde en volhoubare ekonomiese groei in Suid-Afrika. Alhoewel die Reserwebank ook de facto verantwoordelik was vir finansiële stabiliteit in Suid-Afrika word daar nêrens in voormelde wetgewing uitdruklik gemeld dat die bevordering en handhawing van finansiële stabiliteit 'n doelwit van die Reserwebank is nie. Die wêreldwye finansiële krisis (WFK) van 2008 het egter 'n paradigmaskuif ten opsigte van finansiële regulering meegebring wat die bevordering en handhawing van finansiële stabiliteit na die voorgrond geskuif het as regulatoriese doelwit. Alhoewel Suid-Afrika die 2008 WFK met relatiewe welslae trotseer het in vergelyking met onder andere die VSA, het Suid-Afrika as lid van die G20 hom nietemin verbind tot hervorming van sy huidige sektorale benadering tot finansiële regulering. Die gevolg was'n besluit om die bestaande regulatoriese model te vervang met 'n aangepaste weergawe van die Twin Peaks-model wat redelik byval gevind het in verskeie ander G20-lande. Die eerste fase van infasering van Twin Peaks in Suid- Afrika word gefasiliteer deur die Finansiële Sektor Reguleringswet 9 van 2017 wat die argitektuur vir die Suid-Afrikaanse Twin Peaks-model in plek stel. In hierdie nuwe reguleringsbedeling word 'n uitdruklike en omvattende finansiële stabiliteitsmandaat aan die Reserwebank verleen. Hierdie bydrae ondersoek hierdie omskrewe finansiële stabiliteitsmandaat van die Reserwebank en die bevoegdhede en funksies van die sentrale bank in hierdie verband asook die maatreëls ten opsigte van samewerking met ander reguleerders en staatsorgane ten einde hierdie mandaat effektief uit te voer.en_ZA
dc.description.departmentMercantile Lawen_ZA
dc.description.embargo2018-05-30
dc.description.librarianam2018en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationVan Niekerk, G & Van Heerden, C 2017, 'Twin peaks : the role of the South African central bank promoting and maintaining financial stability', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 80, no. 4, pp. 636-656.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/64057
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectCentral banken_ZA
dc.subjectFinancial stabilityen_ZA
dc.subjectSentrale banken_ZA
dc.subjectFinansiele stabiliteiten_ZA
dc.subjectSouth Africa (SA)en_ZA
dc.subjectSuid-Afrika (SA)en_ZA
dc.titleTwin peaks : the role of the South African central bank promoting and maintaining financial stabilityen_ZA
dc.title.alternativeTwin peaks : die rol van die Suid-Afrikaanse sentrale bank in die bevordering en handhawing van finansiële stabiliteiten_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanNiekerk_Twin_2017.pdf
Size:
126.51 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: