Psigiatrie as spesialiteitskeuse aan die Universiteit van Pretoria

dc.contributor.authorVan Staden, C.W. (Werdie)
dc.contributor.authorKruger, Christa
dc.contributor.authorVan der Linde, Michael J. (Mike)
dc.contributor.emailwerdie.vanstaden@up.ac.zaaf
dc.date.accessioned2011-05-19T07:58:59Z
dc.date.available2011-05-19T07:58:59Z
dc.date.issued1994-11
dc.description.abstractVerskeie faktore speel 'n rol in die besluit van geneeshere om in psigiatrie te spesialiseer. Die tydstip wanneer besluit word om in psigiatrie te spesialiseer en faktore wat 'n beduidende invloed op hierdie spesialiteitskeuse het, is in verskeie studies buite Suid-Afrika identifiseer.Geen literatuur hieroor kon binne die Suid-Afrikaanse konteks gevind word nie. Hierdie studie poog om faktore wat psigiatrie as spesialiteitskeuse beinvloed, die mate van hierdie invloed en die tydstip van die keuse binne 'n beperkte SuidAfrikaanse populasie te ondersoek.af
dc.identifier.citationVan Staden, CW, Kruger, C & Van der Linde, MJ 1994, ‘Psigiatrie as spesialiteitskeuse aan die Universiteit van Pretoria’, The Medicine Journal/Geneeskunde, vol. 36, no 6, pp. 14-20. [http:// www.medpharm.co.za]af
dc.identifier.issn1726-426X
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/16583
dc.language.isoAfrikaans
dc.publisherMedpharmen
dc.rightsMedpharmen
dc.subjectMediese spesialis
dc.subjectUniversiteit van Pretoriaaf
dc.subjectBeroepskeuse
dc.subjectPsigiatrie
dc.subjectPsychiatryen
dc.subjectCareer choiceen
dc.subjectUniversity of Pretoriaen
dc.subjectResidencyen
dc.subject.lcshCareer changes -- South Africaen
dc.titlePsigiatrie as spesialiteitskeuse aan die Universiteit van Pretoriaaf
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanStaden_Psigiatrie(1994).pdf
Size:
343.89 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.43 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: