Rediscovering the South African games : a neglected chapter in South African sports historiography
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Historical Association of South Africa
Abstract
ENGLISH : By the early 1960s, South Africa faced increasing international pressure due to its policy of apartheid. This pressure took many forms, among them a sports boycott of racially segregated sports during the apartheid era. The International Olympic Committee (IOC) was one sporting body that issued an ultimatum to the South African National Olympic Committee (SANOC) to abandon racial discrimination in sport or face possible exclusion from the 1964 Tokyo Olympics. This set in motion a ‘counter-offensive’ by the South African government to stage the first in a number of organised sports meetings they called the ‘SA Games’; a model of the Olympic Games presented in South Africa. Although the international sports boycott on South Africa has received adequate attention from academics – some of whom have traced and analysed its origins and, in certain instances, focused on its impact on specific sporting codes – the response to these boycotts at home, and in particular, the staging of an apartheid version of the Olympics, has not been researched adequately. This paper addresses that lacuna and studies the staging of various sports meetings known as the SA Games, a largely forgotten episode of South African sports history.
AFRIKAANS : Teen die vroeë 1960’s was Suid-Afrika onder toenemende internasionale druk weens die land se apartheidsbeleid. Hierdie druk het op verskillende maniere gemanifesteer, onder meer deur ’n sportboikot teen rasgesegregeerde sport gedurende die apartheidsjare. Die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) was een van die sportliggame wat ’n ultimatum aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Olimpiese Komitee (SANOK) gestel het om rassediskriminasie in sport te beëindig; anders sou Suid-Afrika moontlik van die 1964 Olimpiese Spele in Tokio uitgesluit word. As ’n “teenoffensief” het die Suid-Afrikaanse regering die eerste in ’n reeks georganiseerde sportbyeenkomste – die sogenaamde “SA Spele” – geïnisieer; ’n Suid-Afrikaanse weergawe van die Olimpiese Spele. Alhoewel die internasionale sportboikot teen Suid-Afrika reeds aansienlike akademiese aandag geniet het – met sommige navorsers wat die oorsprong daarvan nagegaan en ontleed het, en in sekere gevalle op die impak daarvan op spesifieke sportkodes gefokus het – is die reaksie teen hierdie boikotte op die tuisfront, en veral die aanbieding van ’n apartheidweergawe van die Olimpiese Spele, nog nie voldoende ondersoek nie. Hierdie artikel vul daardie leemte en ondersoek die aanbieding van die verskeie sportbyeenkomste wat as die SA Spele bekendgestaan het – ’n grotendeels vergete episode in die Suid-Afrikaanse sportgeskiedenis.

Description
Keywords
South African Games, South African sports historiography, International sports boycott, Olympic Games, SA Spele, Suid-Afrikaanse sporthistoriografie, Internasionale sportboikot, Olimpiese Spele
Sustainable Development Goals
None
Citation
Lotter, D.R., ‘Rediscovering the South African games : a neglected chapter in South African sports historiography’, Historia 70, 1, May 2025, 45-73. http://dx.doi.org/10.17159/2309-8392/2025/v70n1a3.