Die teorie en praktyk van die interindustrievloei-tegniek

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

University of Pretoria

Abstract

Die oorspronklike doel van hierdie studie wns die gee van 'n verhandeling oor die teorie en die praktyk van die interindustrievloei-tegniek en 'n empiriese toepassing van die tegniek op die ekonomiese stelsel van die Unie oor die periode 1951 - 1952. Al spoedig egter het dit geblyk dat die kwantitatiewe gegewens betreffende die ekonomiese lewe van die Unie, altans vir interindustrievloeidoeleindes, nie altyd toereikend was nie, en dit is gevoel dat dit nuttig sou wees om in die studie enige beskouings met betrekking tot die metodiek van insameling van die benodigde statistiese gegewens op te neem.

Description

Thesis (DCom)--University of Pretoria, 1957.

Keywords

UCTD

Sustainable Development Goals

Citation

Tusenius, RR 1957, Die teorie en praktyk van die interindustrievloei-tegniek, DCom Thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/70325>