Andre P. Brink se bevrydende woord en dissidensie

dc.contributor.authorWillemse, Hein (Heinrich Stephen Samuel)
dc.contributor.emailhein.willemse@up.ac.zaen_ZA
dc.date.accessioned2016-03-02T05:50:00Z
dc.date.available2016-03-02T05:50:00Z
dc.date.issued2015
dc.description.abstractEk het die opdrag om oor André P. Brink en ideologie te praat.1 Met ideologie verstaan ons gewoonlik die idees, of die belange en waardes waarmee elkeen van ons, of die groepe waarin ons ons bevind, ons wêreld beding. Ons waardeoordele en oortuiginge is nie uitermate individueel nie; in ’n sin is daar ’n historiese bepaaldheid vir hoe ons dink en waarom ons juis só dink. Hoe byvoorbeeld staan ons tot die ekonomiese magsverhoudinge in ons samelewing? Is ons in stryd met ’n bepaalde magsomgewing of reproduseer ons daardie ekonomiese, politieke en sosiale magsverhoudinge? Waarom dink ons soos ons dink? Waarom dink ons nie anders nie? En waar kom al die waardes wat ons so verdedig of teenstaan dan vandaan? Dié opvatting van ideologie beteken egter nie ’n predeterminasie wat vóórkom dat die individuele skrywer nie téén sy omgewing, téén sy historiese agtergrond en téén ’n magstruktuur kan inskryf nie.en_ZA
dc.description.librarianam2015en_ZA
dc.description.urihttp://www.letterkunde.up.ac.zaen_ZA
dc.identifier.citationWillemse, H 2015, 'Andre P. Brink se bevrydende woord en dissidensie', Tydskrif vir Letterkunde, vol. 52, no. 2, pp. 210-214.en_ZA
dc.identifier.issn0041-476X
dc.identifier.other10.4314/tvl.v52i2.16
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/51640
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherTydskrif vir Letterkunde Assosiasieen_ZA
dc.rightsTydskrif vir Letterkunde Assosiasieen_ZA
dc.subjectAndre P. Brinken_ZA
dc.subjectIdeesen_ZA
dc.subjectEkonomiese magsverhoudingeen_ZA
dc.subjectDissidensieen_ZA
dc.subject.otherHumanities articles SDG-10
dc.subject.otherSDG-10: Reduced inequalities
dc.titleAndre P. Brink se bevrydende woord en dissidensieen_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Willemse_Andre_2015.pdf
Size:
83.69 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: