Rondavels : from Mamelodi to the presidential library and archives
Loading...
Date
Authors
Smith, E.T.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
South African Society of Cultural History
Abstract
‘Rondavels: From Mamelodi to the presidential library and archives’ considers the
recently unveiled architectural design of the fi rst presidential library on the African
continent, the Thabo Mbeki Presidential Library. It focuses on its positive reception
in South Africa, Africa, and abroad against the backdrop of the history of the lapa
scheme and the Mamelodi rondavels established in the late 1940s. The article
questions whether the vehemen t rejection of the Mamelodi rondavels by the local
community and the recent positive reception of the presidential library indicates an
evolved appreciation of African indigenous knowledge systems and design. It also
questions whether such an interpretation of the use of traditional architectural forms
is feasible. The amalgamation and adaptation of African indigenous knowledge
systems into modernity as part of the African Renaissance project championed by
Mbeki and the promotion of Africans’ sense of self and self-defi nition are critical
objectives of the library project. The article investigates whether a modernisation
of African traditional design for contemporary sensibilities might be an evolution
over time refl ecting the development of an awareness of the rich and complex
heritage connecting South Africa to the rest of Africa and its peoples; or whether
it refl ects a deeper appreciation of the connections between South Africa, the rest of the African continent and the world.
‘Rondawels: Van Mamelodi na die presidensiële biblioteek en argief’ besin oor die onlangse onthulling van die argitektoniese ontwerp van die eerste presidensiële biblioteek op die Afrika-kontinent, die Thabo Mbeki presidensiële biblioteek. Dit fokus op die positiewe ontvangs daarvan in Suid-Afrika, Afrika en oorsee teen die agtergrond van die geskiedenis van die lapa-skema en die Mamelodirondawels wat in die laat 1940’s ontstaan het. Die artikel stel die vraag of die plaaslike gemeenskap se heftige verwerping van die Mamelodi-rondawels op daardie tydstip en die onlangse positiewe ontvangs van die presidensiële biblioteek ’n aanduiding van ’n evolusie in die waardering van inheemse kennisstelsels en ontwerpe in Afrika is. Dit ondersoek ook of so ’n interpretasie van die gebruik van tradisionele argitektoniese vorms lewensvatbaar is. Die samesnoering en toepassing van inheemse Afrikakennisstelsels in die moderne tyd as deel van die Afrika-renaissanceprojek wat deur Mbeki voorgestaan is en die verandering in Afrikane se sin van self en selfdefi nisie is onder meer deel van die biblioteekprojek se doelwitte. Is die modernisering van tradisionele ontwerpe vir eietydse gebruik moontlik ’n langdurige evolusie van bewuswording van Suid-Afrika se ryk en ingewikkelde nalatenskap aan die res van Afrika en sy mense; of weerspieël hierdie evolusie ’n dieper waardering vir die verbintenis van Suid-Afrika met die res van die Afrika-kontinent en die wêreld?

Description
Keywords
African heritage, African Renaissance project, Architectural design, Culture, History, Mamelodi rondavels, Presidential library and archives, Afrika-nalatenskap, Afrika-renaissanceprojek, Argitektoniese ontwerp, Geskiedenis, Kultuur, Mamelodi rondawels, Presidensiële biblioteek en argief, Thabo Mbeki
Sustainable Development Goals
Citation
Smith, E.T. 2022, 'Rondavels : from Mamelodi to the presidential library and archives', South African Journal of Cultural History, vol. 36, no. 1, pp. 111-132. https://DOI.org/10.54272/sach.2022.v36n1a6.