Troos in Deutero-Jesaja - Ondersoek na die voorkoms van die werkwoord נחם

dc.contributor.advisorLe Roux, Jurie
dc.contributor.coadvisorGroenewald, Alphonso, 1969-
dc.contributor.emailagodendaal@absamail.co.zaen_US
dc.contributor.postgraduateOdendaal, A.G. (Andre Gerhard)
dc.date.accessioned2014-06-17T13:03:20Z
dc.date.available2014-06-17T13:03:20Z
dc.date.created2014-04-25
dc.date.issued2014en_US
dc.descriptionThesis (PhD)--University of Pretoria, 2014.en_US
dc.description.abstractJesaja 40:1 begin met die werkwoord נחם wat ‘troos’ beteken. Die studie was gedoen omdat daar min literatuur oor die werkwoord נחם beskikbaar is. Die woordeboeke gee ‘n samevatting oor die werkwoord en die betekenis teen die Semitiese agtergrond. Die doel van die studie was om aan te toon dat נחם ‘n verdere tema van Deutero-Jesaja is. Die temas wat gewoonlik in Deutero-Jesaja aanvaar word, is verlossing en skepping. Hoofstuk 1 gee ‘n uiteensetting van die doel en metode waarvolgens dit uitgevoer gaan word. Hoofstuk 2 gee ‘n oorsig van die navorsing en die outeurskap van Jesaja en Deutero-Jesaja. Dit blyk dat die tendens verskuif het vanaf die standpunt om Jesaja te hanteer as ’n boek met verskillende outeurs, naamlik Proto-Jesaja, Deutero-Jesaja en Trito-Jesaja, na die standpunt om Jesaja as een boek te behandel. Daar word steeds werke gepubliseer onder albei die temas, naamlik waar Jesaja as boek hanteer word en onder temas uit Deutero-Jesaja. Die meeste werke wat gebruik is, verwys net na die werkwoord נחם en verkies om dan die verhouding tussen JHWH en die volk, die verlossing of skepping te bespreek, in Deutero-Jesaja. Die werkwoord נחם word gewoonlik onder ‘n ander tema as ‘n onderdeel bespreek. Hoofstuk 3 het die beskikbare inligting omtrent die werkwoord נחם in die teologie van die Ou Testament, artikels en kommentare in die algemeen en in Deutero-Jesaja nagegaan. Die werkwoord נחם word nie as ‘n enkele tema bespreek nie. In hoofstuk 4 is ‘n ondersoek gedoen na die tekste waar die werkwoord נחם in Deutero-Jesaja voorkom sowel as die boek Jesaja. Dit is gedoen omdat die tendens bestaan om Jesaja as een werk te beskou. Daar is ‘n verskeidenheid kommentare geraadpleeg, om die tendens waar te neem, oor die bespreking rondom die werkwoord נחם en daar is bevind dat die meeste eksegete vinnig oor ‘troos’ na ‘n volgende onderwerp beweeg. Hoofstuk 5 toon aan hoe JHWH die ‘troos’ waarborg. Die werkwoord ברא ‘skep’ en die werkwoord en selfstandige naamwoord גאל ‘verlos’ en ‘verlosser’ is ondersoek in tekste saam met die werkwoord נחם om te sien hoe hulle ‘troos’ in Deutero-Jesaja ondersteun. Hoofstuk 6 hanteer die werkwoorde ידע ‘ken’ of ‘weet’ en רחם ‘ontferm’ en hulle ondersteuning aan נחם in Deutero-Jesaja. Hoofstuk 7 is die samevatting waar daar aangetoon word dat die doel en metode in hierdie tesis toegepas is. Die gevolgtrekking wat bereik is, is dat ‘troos’ ‘n tema in Deutero-Jesaja is, saam met die temas van verlossing en skepping.en_US
dc.description.availabilityunrestricteden_US
dc.description.departmentOld Testament Studiesen_US
dc.description.librariangm2014en_US
dc.identifier.citationOdendaal, AG 2014, Troos in Deutero-Jesaja - Ondersoek na die voorkoms van die werkwoord נחם, PhD thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/40225>en_US
dc.identifier.otherD14/4/65/gmen_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/40225
dc.language.isoAfrikaansen_US
dc.publisherUniversity of Pretoriaen_ZA
dc.rights© 2014 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.en_US
dc.subjectברא- skep (word net ten opsigte van JHWH gebruik)en_US
dc.subjectידע– ‘ken’ of ‘weet’en_US
dc.subjectגאל– ‘verlos’en_US
dc.subjectנחם– Nif’al – ‘om jammer te wees’, ‘berou hê’; ‘om getroos te word’; ‘om jouself te troos’. Pu’al – ‘om getroos te word’. Pi’el – ‘troos’en_US
dc.subjectרחם in die Pi’el – ‘ontferming’en_US
dc.subjectחמים – ‘ontferming’en_US
dc.subjectעם– ‘volk’en_US
dc.subjectגאל‘- verlosser’en_US
dc.subjectUCTDen_US
dc.titleTroos in Deutero-Jesaja - Ondersoek na die voorkoms van die werkwoord נחםen_US
dc.typeThesisen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Odendaal_Trood_2014.pdf
Size:
10.17 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
thesis

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: