Central Bank, lender of last resort assistance : an elusive concept?

dc.contributor.authorDe Jager, J.J. (Johann)
dc.date.accessioned2011-04-28T06:51:34Z
dc.date.available2011-04-28T06:51:34Z
dc.date.issued2010
dc.description.abstractHierdie artikel handel hoofsaaklik met die oënskynlik ontwykende begrip van finansiële hulpverlening deur sentrale banke, in hul hoedanigheid as leners van die laaste instansie, aan banke. Die grondslag van die funksie, sowel as die rede vir die gebrek in die algemeen aan openbare inligting aangaande die funksionering en beskikbaarheid daarvan word bespreek teen die agtergrond van die besigheid van banke en die finansiële struktuur. Daar word verwys na wat aangemerk kan word as die klassieke teoretiese grondslag van sodanige hulp en hoe dit aanklank mag vind in die Republiek van Suid Afrika. Verder word gekyk na praktiese voorbeelde van hoe dit toepassing vind in die Verenigde Koningkryk en in die Republiek van Bulgarye. Praktiese probleme ondervind met die toepassing van die funksie, streng ooreenkomstig die klassieke teorie, word uitgelig. Daarna word gepoog om vas te stel of die begrip met duidelikheid omskryf kan word, en of die omstandighede waaronder dit in die praktyk toepassing mag vind met sekerheid aangemerk kan word.af
dc.identifier.citationDe Jager, JJ 2010, 'Central Bank, lender of last resort assistance : an elusive concept?', De Jure, vol. 2, no. 43, pp. 228-244. [www.lexisnexis.co.za]en
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/16359
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexisen_US
dc.subjectCentral banksen
dc.subjectFinancial assistanceen
dc.subject.lcshBanks and banking, Centralen
dc.titleCentral Bank, lender of last resort assistance : an elusive concept?en
dc.title.alternativeSentrale Bank, lener van laaste instansie hulpverlening : ’n ontwykende begrip?af
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
DeJager_Central(2010).PDF
Size:
152.9 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.44 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: