Die Nederduitse Gereformeerde kerk en die owerheid oor apartheid : 1948- 1991 - 'n kerkhistoriese studie

dc.contributor.advisorVan der Watt, P.B. (Philip Blignaut)
dc.contributor.postgraduateTolmay, Barry John
dc.date.accessioned2014-10-08T05:53:49Z
dc.date.available2014-10-08T05:53:49Z
dc.date.created1994-11-01
dc.date.issued1994en_US
dc.descriptionThesis (DD)--University of Pretoria, 1994.en_US
dc.description.abstractDie historiese wortels van apartheid is vasgele in die tydperk tussen 1652 en 1948. Die Ned. Geref. Kerk het vanaf die dertigerjare van die twintigste eeu die regering versoek om apartheid statuter uit te bou. Met die bewindsverandering in 1948 het 'n nuwe fase van meer as veertig jaar in Suid-Afrika aangebreek. Gedurende hierdie tydperk vind ons 'n hegte band tussen die owerheid en die Ned. Geref. Kerk. Die Ned. Geref. Kerk het in 1948 apartheid vanu it die Skri f geregverd i g en het sy profetiese getuienis daarmee sterk onder verdenking gebring. Die statutere implementering van apartheid het hierna gevolg. Die Ned. Geref. Kerk en die owerheid het hulle standpunte gegrond op die beginsel van voogdyskap. Hiervolgens was blankes die voogde van nie-blankes wat hulle tot mondigheid moet begelei. Na republiekwording is die tuislandbeleid ontwikkel sodat swartmense onafhanklikheid kon verkry. In die praktyk het swartes afhanklik en ondergeskik aan blankes gebly. In 1974 verskyn Ras, Volk en Nasie as amptelike beleidsdokument van die Ned. Geref. Kerk. Die Skriftuurlike begronding verdwyn en apartheid word om praktiese redes onderskryf. Die onluste van 1976 het 'n fase van kritiese evaluering van apartheid ingelei. Die regering het begin om toegewings oor apartheid te maak. As gevolg van die diep kloof tussen politieke oortuigings van Ned Geref. Kerklidmate was die vroee tagtigerjare 'n fase vol huiwering vir die Ned. Geref. Kerk oor apartheid. Die besluit tydens die Algemene Sinode van 1986 dat die Ned. Geref. Kerk "oop" is, was in beginsel 'n sprong weg van apartheid soos gereflekteer in die nuwe beleidsdokument, Kerk en Samelewing. In die fase tussen 1986 en 1991 vind die besliste ontstrengeling van apartheid plaas. Die Ned. Geref. Kerk en die owerheid het dus saam apartheid geimplementeer en saam daarvan weg beweeg. Die Ned. Geref. Kerk het met sy ondersteuning van apartheid en hegte band met die owerheid meegewerk om sy baie "bevoorregte" posisie ten opsigte van die owerheid ongedaan te maak. 'n Era is afgesluit en in die nuwe Suid-Afrika is daar nou 'n nuwe owerheid met nuwe vennote. Indien die Ned. Geref. Kerk nuwe geleenthede aangryp, kan sy Skriftuurlike opdrag, met 'n duidelike profetiese stem, 66k teenoor die owerheid, gehoor word. Die alternatief is 'n eensame pad ...en_US
dc.description.availabilityUnrestricteden_US
dc.description.departmentPractical Theologyen_US
dc.description.librariangm2014en_US
dc.identifier.citationTolmay, B J 1994, Die Nederduitse Gereformerde Kerk en die owerheid oor apartheid : 1948- 1991 - 'n kerkhistoriese studie, PhD thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/42285>en_US
dc.identifier.otherD14/4/468/gmen_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/42285
dc.language.isoAfrikaansen_US
dc.publisherUniversity of Pretoriaen_ZA
dc.rights© 1994 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.en_US
dc.subjectDie historiese wortels van apartheiden_US
dc.subjectDie Nederduitse Gereformeerde Kerken_US
dc.subjectSuid-Afrikaen_US
dc.subjectBlankesen_US
dc.subjectNie blankesen_US
dc.subjectSwartmense onafhanklikheid kon verkryen_US
dc.subjectTuislandbeleid ontwikkelen_US
dc.subjectUCTD
dc.titleDie Nederduitse Gereformeerde kerk en die owerheid oor apartheid : 1948- 1991 - 'n kerkhistoriese studieen_US
dc.typeThesisen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Tolmay_Nederduitse_1994.pdf
Size:
23.33 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Thesis

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: