The influence of technology on the learning styles of millennial law students

dc.contributor.authorGravett, W.H. (Willem)
dc.date.accessioned2021-11-18T07:48:27Z
dc.date.available2021-11-18T07:48:27Z
dc.date.issued2020-08
dc.description.abstractEen van die mees algemene verklarings vir die groot generasiegaping tussen milleniers en vorige generasies is die tegnologiese rewolusie, wat 'n paradigmatiese verskuiwing teweeg gebring het in die wyse waarop inligting verkry en sorteer word. Milleniers se passie vir, en hulle vlotheid met tegnologie is waarskynlik die belangrikste verteenwoordigende eienskap van hierdie generasie - "dit is in hul DNS om na skerms te kyk". Milleniers se tegnologiese uitsonderlikheid le nie net in hulle vaardigheid met elektroniese toestelle nie, maar ook in die manier waarop hulle sosiale lewens daarin versmelt geraak het. Teen die tyd dat milleniers op universiteitskampusse aankom het hulle digitale toestelle 'n uitbreiding van hulself geword - onontbeerlike sosiale bykomstighede. Milleniers betaal egter 'n duur prys vir hulle digitale voorkeure. Die bydrae ondersoek die maniere waarop rekenaars en selfone - en die konstante stroom van stimuli wat hierdie toestelle bied - 'n nuwe en diepgaande uitdaging daarstel vir studente se vermo8 om te fokus en te leer. Daarna word die leerstyl van millenier-regstudente ontleed, en maak hierde bydrae beskeie voorstelle aan regsdosente om hul studente se leerstyl te herken, en om regsopleiding te bied wat lei tot die ontwikkeling van bekwame regsgeleerdes.en_ZA
dc.description.departmentProcedural Lawen_ZA
dc.description.librarianam2021en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationGravett, W. 2020, 'The influence of technology on the learning styles of millennial law students', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 83, pp. 342-357.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/82738
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectInfluenceen_ZA
dc.subjectTechnologyen_ZA
dc.subjectLearning styleen_ZA
dc.subjectInvloeden_ZA
dc.subjectTegnologieen_ZA
dc.subjectLeerstyleen_ZA
dc.titleThe influence of technology on the learning styles of millennial law studentsen_ZA
dc.title.alternativeInvloed van tegnologie op die leerstyle van millenier-regstudenteen_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Gravett_Influence_2020.pdf
Size:
1.04 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: