Considering the goals of competition law through a critical review of selected competition theories
Loading...
Date
Authors
Bouwer, Philip
Van Heerden, C.M. (Corlia)
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
LexisNexis
Abstract
Mededingingsreg is van kritieke belang in die skep van kompeterende markte tot voordeel
wat mededingers en verbruikers. Die mate waarin mededingingsbeleid en -wetgewing so-
danige rol effektief kan vertolk hang af van die doelwitte wat bereik wil word deur die
daarstelling van 'n raamwerk vir die regulering van mededinging. Hierdie artikel oorweeg
op 'n aantal pertinente mededingingsteorie6 - die Harvard teorie, die Chicago teorie, die
post-Chicago teorie, die Oostenrykse teorie, en die Piraino Teorie - om aan te dui wat
hulle impak is op die formulering van die doelwitte van mededingingsreg en hulle vermo6
om effektiewe mededinging in markte te bewerkstelig.
Description
Keywords
Competition regulation, Competition law, SDG-16: Peace, justice and strong institutions
Sustainable Development Goals
SDG-16:Peace,justice and strong institutions
Citation
Bouwer, P. & Van Heerden, C. 2023, 'Considering the goals of competition law through a critical review of selected competition theories', Tydskrif vir
Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 86, no. 4, pp. 419-444.