Disability discrimination in insurance
dc.contributor.author | Kuschke, Birgit | |
dc.date.accessioned | 2019-10-15T07:29:18Z | |
dc.date.available | 2019-10-15T07:29:18Z | |
dc.date.issued | 2018 | |
dc.description.abstract | Diskriminasie in die finansiële sektore soos versekering word nie alledaags onder die loep geneem nie. Die een industrie waarin daar daagliks teen persone gediskrimineer word, is versekering. Versekeringsmaatskappye groepeer versekerdes in verskillende risikogroepe volgens hulle risikoprofiele. Die omvang van risiko word meestal volgens die groep se algemene of gemiddelde kenmerke bereken. Versekerdes wat nie noodwendigerwys dieselfde risiko as ander lede van die groep inhou nie, word hierdeur benadeel deurdat hulle hoër premies betaal of verminderde dekking of voordele geniet. Die optrede deur die versekeraar stel prys-, transaksie- en statistiese diskriminasie daar. Dikwels oorvleuel die gronde vir ’n bepaalde groepering met verbode gronde van diskriminasie soos onder andere in die Grondwet uiteengesit. Faktore wat die meeste ter sprake kom, is gestremdheid, ouderdom, en geslag. Die ongeregverdigde diskriminasie affekteer die versekerde se regte op gelykheid en waardigheid. | en_ZA |
dc.description.department | Private Law | en_ZA |
dc.description.librarian | am2019 | en_ZA |
dc.description.uri | http://www.dejure.up.ac.za | en_ZA |
dc.identifier.citation | Kuschke, B. ‘Disability discrimination in insurance’ 2018 De Jure 50-64 http://dx.DOI.org/ 10.17159/2225-7160/2018/v51n1a4. | en_ZA |
dc.identifier.issn | 1466-3597 (print) | |
dc.identifier.issn | 2225-7160 (online) | |
dc.identifier.other | 10.17159/2225-7160/2018/v51n1a4 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/71821 | |
dc.language.iso | en | en_ZA |
dc.publisher | Pretoria University Law Press | en_ZA |
dc.rights | This work is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 International License. | en_ZA |
dc.subject | Gestremdheidsdiskriminasie | en_ZA |
dc.subject | Versekering | en_ZA |
dc.subject | Disability discrimination | en_ZA |
dc.subject | Insurance | en_ZA |
dc.title | Disability discrimination in insurance | en_ZA |
dc.title.alternative | Gestremdheidsdiskriminasie in versekering | en_ZA |
dc.type | Article | en_ZA |