Majoritarianism, consultation, fairness and dismissal : are the courts confusing these principles?

dc.contributor.authorBotha, Monray Marsellus
dc.contributor.authorFourie, Elmarie
dc.date.accessioned2021-11-18T04:41:23Z
dc.date.available2021-11-18T04:41:23Z
dc.date.issued2020-08
dc.description.abstractDie werksverhouding tussen werkgewer en werknemer is 'n ongelyke een. Hierdie ongelyke magsverhouding tussen die partye word aangespreek deur die organisasie van werkers in vakbonde asook kollektiewe bedinging. Een van die doelstellings van die Wet op Arbeidsverhoudinge 66 van 1995 is om 'n raamwerk daar te stel waarbinne werknemers en hul vakbonde kollektief kan beding oor lone, werksomstandighede en onder andere diensvoorwaardes. Die artikel behels 'n bespreking van die beslissing van die Grondwetlike Hof in Association of Mineworkers and Construction Union v Royal Bafokeng Platinum Limited (2020) 41 ILJ 555 (CC). Belangrike aangeleenthede wat bloot as obiter dicta in die uitsprake geopper is, word krities oorweeg. Die artikel ondersoek die rol van die meerderheidsbeginsel tydens kollektiewe bedinging vir byvoorbeeld hoer lone en tydens oorlegpleging wanneer die werkgewer beoog om werknemers te ontslaan. Die rol van vakbonde tydens hierdie onderhandelinge word ook ondersoek, veral ten opsigte van werknemers wat onverteenwoordig is of di6 wat aan 'n vakbond behoort wat die minderheid van die werknemers verteenwoordig. Verder word die rol van artikel 36 oorweeg, sowel as die inperking van regte soos die reg op gelykheid en menswaardigheid van lede van minderheidsvakbonde. Die meerderheidsbeginsel vervul ongetwyfeld 'n rol ten tye van kollektiewe bedinging, maar tydens 'n konsultasieproses wat aanleiding kan gee tot die ontslag van werkers moet die billikheidsbeginsel voorkeur geniet.en_ZA
dc.description.departmentMercantile Lawen_ZA
dc.description.librarianam2021en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationBotha, M.M. & Fourie, E. 2020, 'Majoritarianism, consultation, fairness and dismissal : are the courts confusing these principles?', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 83, no. 2, pp. 383-400.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/82725
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectMajoritarianismen_ZA
dc.subjectConsultationen_ZA
dc.subjectDismissalen_ZA
dc.subjectMeerderheidsbeginselen_ZA
dc.subjectRaadplegingen_ZA
dc.subjectOntslagen_ZA
dc.titleMajoritarianism, consultation, fairness and dismissal : are the courts confusing these principles?en_ZA
dc.title.alternativeMeerderheidsbeginsel, raadpleging, billikheid en ontslag : verwar die howe die beginsels?en_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Botha_Majoritarianism_2020.pdf
Size:
1.3 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: