Gerard Moerdijk - death and memorializing in his architecture for the Afrikaner nationalist project
Loading...
Date
Authors
Fisher, Roger C.
Clarke, Nicholas John
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Art Historical Work Group of South Africa
Abstract
The oeuvre of Gerard Moerdijk, as practitioner and self-proclaimed architect to the Afrikaner Nationalist Project, used the opportunity of the memorializing of deceased personages taken up in the epic narrative of Afrikaner nationalism so as to extend his architectural scope and source of patronage. These edifices of the time between the achievement of political independence and attainment of the Republican ideal of Afrikaner nationalism serve as a source of memory and cause for reflection.
Die oeuvre van Gerard Moerdijk as praktisyn en self-erkende argitek vir die Afrikaner Nasionalistiese Projek het van die geleentheid gebruik gemaak wat geskep is deur die gedenking van gestorwe persone wat in die Afrikaner nasionalisme se epiese bevrydingsverhaal opgeneem is om sy eie argitektoniese omvang en bron van komissies te bevorder. Hierdie strukture uit die trydvak tussen die behaling van politiese onafhanklikheid en die republikeinse ideal van Afrikaner nasionalisme dien as bron vir herinnering en nagedagtenis.

Description
Keywords
Cenotaph, Concentration camp, Mausoleum, Memorial, Monument, Ossuary, South African War, Voortrekker, Knekelhuis, Konsentrasiekamp, Gedenkteken, Suid-Afrikaanse Oorlog, Senotaaf, University of Pretoria
Sustainable Development Goals
Citation
Fisher, RC & Clarke, JN 2010, 'Gerard Moerdijk - death and memorializing in his architecture for the Afrikaner nationalist project', South African Journal of Art History, vol. 25, no. 2, pp. 151-160. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_sajah.html]