Fixed-term contracts : a comparative analysis of the Mozambican and South African legislation

dc.contributor.authorVettori, Stella
dc.date.accessioned2009-05-21T12:49:42Z
dc.date.available2009-05-21T12:49:42Z
dc.date.issued2008
dc.description.abstractIn omstandighede waar ’n werknemer kan bewys dat hy of sy ’n “redelike verwagting” gekoester het dat die werkgewer sy of haar vastetermyndienskontrak sou hernu op dieselfde of sootgelyke voorwaardes en die werkgewer versuim om die kontrak sodanig te hernu, bepaal die Suid-Afrikaanse wetgewing dat die werkgewer se versuim ’n ontslag daarstel. Die bewyslas rus dan op die werkgewer om te bewys dat die ontslag billik was. Aangesien wat redelik is nie presies omskryf kan word nie, en altyd bepaal moet word met inagneming van die omringende omstandighede van elke saak, is die Suid-Afrikaanse reg met onsekerheid met betrekking tot vastetermyn-dienskontrakte omhul. Dit het uiteenlopende beslissings in die regspraak tot gevolg sowel as ’n gebrek aan regsekerheid. Hierdie onsekerheid gee verder aanleiding tot weerstand teen litigasie by vastetermynwerknemers wat ontevrede is omdat die werkgewer nie hul vastetermyndienskontrakte hernu het nie. Alhoewel die Mosambiekse wetgewing in sekere opsigte meer regsekerheid verskaf, is daar nogtans tekortkominge wat aangespreek moet word. Die doel van hierdie artikel is om die ooreenkomste en verskille in die Suid-Afrikaanse en Mosambiekse wetgewing wat vastetermyndienskontrakte reguleer uit te lig, sowel as moontlike tekortkominge en die praktiese gevolge daarvan te ondersoek.en_US
dc.identifier.citationVettori, S 2008, 'Fixed-term contracts : a comparative analysis of the Mozambican and South African legislation', De Jure, vol. 2, pp. 371-382. [www.lexisnexis.co.za]en_US
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/10090
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexisen_US
dc.subjectFixed-term contractsen_US
dc.subject.lcshEmployees -- Dismissal of -- Law and legislation -- South Africaen_US
dc.subject.lcshLabor contract -- South Africaen_US
dc.titleFixed-term contracts : a comparative analysis of the Mozambican and South African legislationen_US
dc.title.alternativeVastetermyndienskontrakte : 'n vergelykende studie tussen die Suid-Afrikaanse en Mosambiekse wetgewingen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Vettori_Fixed(2008)a.pdf
Size:
115.19 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.43 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: