T. T. Cloete (1924-2015) : huldeblyk

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Burger, Willie

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie

Abstract

Ek was in een van die laaste groepie honneursstudente wat nog by prof. T.T. Cloete klas gekry het. Hy het teen daardie tyd reeds moeisaam beweeg en ons het sommer elke week na sy huis gegaan vir die lesings. Van daardie honneursontmoetings om sy eetkamertafel het drie dinge 'n blywende indruk op my gelaat: die eerste was sy vermoë om lang dele uit die wêreldletterkunde aan te haal en te verwys na skrywers en boeke waarvan ek nog nooit gehoor het nie.

Description

Keywords

T. T. Cloete (1924–2015)

Sustainable Development Goals

Citation

Burger, W 2015, 'T. T. Cloete (1924-2015) : huldeblyk', Tydskrif vir Letterkunde, vol. 52, no. 2, pp. 217-218.