In memoriam : huldeblyk aan Anne Fraser (gebore de Vos) 10 Mei 1954 - 27 Maart 2022

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Bigalke, Rudolph
De Vos, Albertus

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Abstract

Anne Pienaar Fraser (Anne) is op Sondag 27 Maart 2022 in die ouderdom van 67 jaar oorlede na verskeie jare se stryd teen ‘n rare tipe leukemie wat haar loopbaan as toegewyde veearts en rol as ma en ouma kortgeknip het. Anne is in 1954 op Waterval Boven gebore, het in 1970 aan die Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria met vyf onderskeidings matrikuleer en in 1975 met ‘n BVSc-graad aan die Onderstepoort Veterinêre Fakukteit gradueer. Tydens haar studies het sy ‘n medaljetoekenning as beste student in varksiektes verwerf.

Description

Article originally published in VetNews / VetNuus, August 2022, the monthly magazine of the South African Veterinary Association

Keywords

Veterinary medicine -- Obituary, Small animal veterinarians -- South Africa

Sustainable Development Goals

Citation