Sustainable development and the culture of uBuntu

dc.contributor.authorChurch, Jacqueline
dc.date.accessioned2013-02-08T06:35:40Z
dc.date.available2013-02-08T06:35:40Z
dc.date.issued2012
dc.description.abstractVolhoubare ontwikkeling en die bewaring van die omgewing is nie een en dieselfde begrip nie. In die lig van die historiese agtergrond van die ontwikkeling van die begrip, word dit verstaan dat dit ten minste die sentrale elemente van “intergenerational and intragenerational” ekwiteit beliggaam en behels die integrasie van die drie pilare van volhoubare ontwikkeling, naamlik ekonomiese groei, die bewaring van die omgewing en sosiale ekwiteit. Hierdie artikel doen aan die hand dat kultuur as ’n vierde pilaar in die volhoubare ontwikkeling vergelyking bygevoeg moet word en kennis moet hiervan geneem word in enige poging om volhoubare ontwikkeling teweeg te bring. Die inheemse reg kultuur is in die konteks van ’n multikulturele samelewing in Suid-Afrika verseker, en moet daarom in ag geneem word in die volhoubare ontwikkeling-dialoog. Daar word voorgestel dat omdat ubuntu die kern inheemse waarde-sisteem beliggaam, dit ’n betekenisvolle rol in die bereiking van volhoubare ontwikkeling kan speel. Die idee van ubuntu word bespreek sowel as die rol wat dit alreeds in die ontwikkeling van die reg in Suid-Afrika vertolk het. Omdat kultuur sosiale gedrag inlig, moet strategieë om volhoubare ontwikkeling te implementeer in lyn wees met die heersende waardes van die betrokke gemeenskap. Terwyl dit kan werk in ’n homogene samelewing, kan daar moontlik probleme ontstaan waar daar ’n multikulturele samelewing is soos die van Suid-Afrika en hier word dit voorgestel dat harmonisering ’n oplossing mag bied. Die konsep van volhoubare ontwikkeling soos wat dit ontwikkel het moet nie geneer word nie maar moet ingelig en verryk word deur die inheemse filosofie van ubuntu. Nie alleen sou dit in die belang van volhoubare ontwikkeling dien nie, maar dit sou ook polities dienstig wees indien volhoubare ontwikkeling die Westerse sowel as die Afrika etos reflekteer en dit sou in lyn wees met die visie wat in die aanhef tot die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 vervat is: ‘Ons, die mense van Suid-Afrika, ... Glo dat Suid-Afrika behoort aan almal wat daarin woon, verenig in ons verskeidenheid.’af
dc.description.librarianam2013en
dc.description.librarianai2013
dc.description.urihttp://www.dejure.up.ac.za/en
dc.identifier.citationChurch, J 2012, 'Sustainable development and the culture of uBuntu', De Jure, vol. 45, no. 2, pp. 511-531.en
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/20976
dc.language.isoenen
dc.publisherPretoria University Law Press (PULP)en
dc.rightsPretoria University Law Press (PULP)en
dc.subjectVolhoubare ontwikkelingaf
dc.subject.lcshSustainable development -- South Africaen
dc.subject.lcshSustainable development -- Law and legislation -- South Africaen
dc.subject.lcshSustainable development -- Social aspects -- South Africaen
dc.subject.lcshUbuntu (Philosophy)en
dc.subject.lcshCulture and lawen
dc.subject.lcshPolitics and cultureen
dc.subject.lcshMulticulturalism -- South Africaen
dc.titleSustainable development and the culture of uBuntuen
dc.title.alternativeVolhoubare ontwikkeling en die kultuur van uBuntuaf
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Church_Sustainable(2012).pdf
Size:
344.3 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: