Ou Markplein ... Pretoria 1870 tot 1972
Loading...
Authors
Unknown
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
Die perseel van die Ou Markplein in Pretoria is in die nuwe Strijdomplein omskep. Die monument vir die voormalige Eerste Minister J. G. Strijdom is op 31 Mei 1972 deur sy weduwee, mev. Susan Strijdom, onthul. Kort geskiedenis van die markplein en die rol wat dit in die stad gespeel het.
Description
History of the Pretoria Market Square that was turned into Strijdom Square. The monument for the former Prime Minister J. G. Strijdom was inaugurated by his widow, mrs. Susan Strijdom, on 31 May 1972.
Keywords
Markplein, Market Square, Strijdomplein, Strijdom Square, Strijdom, Susan, Strijdom, J. G.
