Is a bank under a legal duty to act positively in order to protect the interests of third parties when appropriating funds deposited in a client's account? - Spar Group Ltd v FirstRand Bank Ltd 2017 1 SA 449 (GP)
Loading...
Date
Authors
Nagel, C.J. (Christoffel Johannes), 1954-
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
LexisNexis
Abstract
Die Spar-saak handel oor verskeie aspekte van die bank/kliënt verhouding. Dit handel in
die besonder oor die eiendomsreg van fondse wat in bankrekening gedeponeer word,
die vraag of bank geregtig is om sodanige fondse by wyse van skuldvergelyking aan
te wend, asook sogenaamde kwasie-vindikatoriese aksie deur derde wat nie die
rekeninghouer is nie maar die fondse opeis wat in kliënt van die bank se rekening
gedeponeer is. Van besondere belang vir doeleindes van hierdie bespreking is die vraag of
bank, wanneer hy fondse aanwend wat in kliënt se rekening gedeponeer is, regsplig
het om positief op te tree ten einde die belange van derdes te beskerm. Hierdie bespreking
is tot laasgenoemde vraag beperk.
Description
Keywords
Funds, Clients account, Bank, Fondse, Bank, Klient se rekening
Sustainable Development Goals
Citation
Nagel, CJ 2017, 'Is a bank under a legal duty to act positively in order to protect the interests of third parties when appropriating funds deposited in a client's account? - Spar Group Ltd v FirstRand Bank Ltd 2017 1 SA 449 (GP)', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 80, pp. 524-530.