Ander bestekopname van die Afrikaanse poësie, 2004−2007
Loading...
Date
Authors
Kleyn, Leti
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
LitNet
Abstract
In this article an overview is provided of Afrikaans poetry for the period 2004–2007. Book publications and activities concerning Afrikaans poetry, such as arts festivals, radio programmes and websites, are discussed. Background information on the publishing trade is also provided, and common misconceptions debunked. The particulars of individual publishing houses and publications are contained in Appendix A.
Hierdie artikel verskaf ’n oorsig van die Afrikaanse poësie vir die tydperk 2004–2007. Boekpublikasies en aktiwiteite rondom die Afrikaanse poësie, soos die verteenwoordiging by kunstefeeste, radioprogramme en webtuistes word bespreek. Verder word in hierdie artikel heersende wanpersepsies ontbloot en agtergrondinligting oor die uitgewersbedryf verskaf. Die besonderhede van individuele uitgewers en publikasies is vervat in Bylae A.

Description
Keywords
Afrikaanse poësie, Heersende wanpersepsies
Sustainable Development Goals
Citation
Kleyn, L 2008, ‘’n Ander bestekopname van die Afrikaanse poësie, 2004-2007’, LitNet Akademies, vol. 5, no. 1, pp. 1-35. [http://www.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news&cat=201&cause_id=1270]