The mystical visions of El Greco’s backturned figures
Loading...
Date
Authors
Mare, Estelle Alma
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Art Historical Work Group of South Africa
Abstract
This article is introduced with a statement about the author’s involvement with El Greco studies and
her attempts to understand the manifestation of mysticism in his art. The research focusses on the
visual experience of two different kinds of beholders in El Greco’s oeuvre: the virtual backturned
figures in paintings beholding a vision as part of the representations, and the beholders in real space
viewing the complete paintings. The presentation in each of the seven works discussed is mediated
by an internal backturned beholder, forming a nodal figure in the composition, who views a mystical
vision as the main theme presented in the painting, while the beholder in real space views the
beholding backturned figure, his vision and the total composition.
Hierdie artikel word ingelei deur ’n stelling oor die outeur se betrokkenheid by El Greco-studies en haar pogings om die manifestasie van mistiek in sy kuns te deurgrond. Daar word gefokus op die visuele ervaring van twee verskillende soorte betragters in El Greco se oeuvre: die virtuele ruggekeerde figure in die skilderye wat ’n visioen as ’n deel van die voorstellings aanskou, en die betragters in die werklike ruimte wat die volledige skilderye aanskou. In elkeen van die sewe werke wat bespreek word, word die voorstelling deur ’n interne betragter, as ’n nodale figuur in die komposisie, bemiddel in die vorm van ’n ruggekeerde figuur wat die mistiese visioen as die hooftema in die skildery aanskou, terwyl die betragter in die werklike ruimte die betragtende ruggekeerde figuur, sy visioen en die totale komposisie waarneem

Description
Keywords
El Greco, Mystical vision, Nodal figure, Backturned figures, Paintings
Sustainable Development Goals
Citation
Mare, EA 2011, 'The mystical visions of El Greco’s backturned figures', South African Journal of Art History, vol. 26, no. 3, pp. 127-141. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_sajah.html]