Huldeblyk aan Elize Botha

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Pieterse, Henning Jonathan, 1960-

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie

Abstract

My eerste kennismaking met Elize Botha was gedurende die tweede semester van my derde jaar aan die Universiteit van Pretoria, 1982. Professor Botha het Afrikaanse prosa gedoseer en ek was baie nuuskierig om hierdie dosent te ontmoet, iemand van wie ek reeds baie gehoor het en met wie se tekste soos Afrikaanse essayiste en Oor die Afrikaanse prosa en ander opstelle ek in my tweede jaar kennis gemaak het.

Description

Keywords

Elize Botha

Sustainable Development Goals

Citation

Pieterse, HJ 2008, 'Huldeblyk aan Elize Botha', Tydskrif vir Letterkunde', vol. 45, no. 1, pp. 176-191. [http://www.letterkunde.up.ac.za/]