Flatness and immersion in Mariko Mori's Pureland: the possibility of a digital sublime

dc.contributor.authorRaubenheimer, Landi
dc.date.accessioned2009-07-03T07:23:52Z
dc.date.available2009-07-03T07:23:52Z
dc.date.issued2007
dc.description.abstractThe possibility of a "digital sublime" is investigated in this paper mainly as it may appear in a Cibachrome print entitled Pureland by Japanese artist Mariko Mori (Weintraub 2003). The pleasant appearance of the image is striking and seems to allude to the affirmative character of mass media images describing beautiful natural scenery. Sentimental images also appear in Japanese manga and anime, and in Western popular media such as Hollywood films. Furthermore Pureland seems reminiscent of landscape traditions that relate to idyllic yearning or nostalgia. It appears as if something is omitted from the image, however. This may indicate that what is not depicted (something un-pleasant?) may also be relevant, and is investigated as allusion to the digital sublime lurking beneath the smooth appearance, manifesting in brief moments of "presence" as Hans Ulrich Gumbrecht (2004) interprets it. I derive what I understand as the "digital sublime" from Jean-Francois Lyotard's (1984: 36-43) sublime. The sublime as aesthetic concept is investigated in the context of the mystic landscape tradition which is fundamentally opposed to affirmative (idyllic) tendencies in both art and popular culture, which may be present in Pureland. The co-existence of conflicting idyllic and mystic strands in the image is investigated throughout as an uneasy relationship which may rupture to reveal the digital sublime. Pureland may be a hybrid image, not only digitally composited from existing visual material, but also comprised of traces of disparate Japanese and European visual traditions and conventions. This is dicussed in conclusion.en_US
dc.description.abstractMARIKO MORI SE PURELAND: "PLATHEID" EN "IMMERSIE" EN DIE MOONTLIKHEID VAN 'n DIGITATE SUBLIEME. Die moontlikheid van 'n "digitale sublieme" word in hierdie artikel ondersoek, soos dit moontlik onderliggend voorkom in 'n fotografiese afdruk wat gebruik maak van die "Cibachrome"-proses. Die afdruk is getiteld Pureland, en is een van die bekendste kunswerke van Japannese kunstenaar Mariko Mori (Weintraub 2003). Die aangename voorkoms en karakter van die kunswerk is opvallend en dit blyk aanduidend te wees van die karakter van afbeeldings in die massamedia wat beeldskone natuurtonele uitbeeld. Sulke sentimentele beelde kom voor in Japanese manga en anime, en in Westerse populere media soos Hollywood films. Die voorkoms van Pureland mag dalk ook veband hou met tradisies van landskapskildering wat met idilliese en nostalgiese maniere van kyk gepaardgaan. Die gladheid en aangename karakter van Pureland skep die indruk dat iets ontbreek uit die beeld. Dit mag wees dat dit wat nie uitgebeeld word nie (iets onaangenaams?) ook van toepassing is. Hierdie aspek van die kunswerk word ondersoek as 'n aanduiding van die digitale sublieme wat versteek is onder die gladde voorkoms van die kunswerk. Dit mag verskyn in oomblikke van "presence" soos wat Hans Ulrich Gumbrecth (2004) dit defmieer. Die "digitale sublieme" word hier geinterpreteer as 'n uitvloeisel van Jean-Francois Lyotard (1984: 36-43) se konsep van die sublieme. Die sublieme as estetiese verwikkelling word verstaan binne die konteks van die mistieke landskapskilderingstradisie, wat fundamenteel teenoor die meer positiewe en idilliese karakter wat in beide kuns en populere kultuur mag voorkom staan. Ek ondersoek die moontlikheid dat die bevestigende karakter van die massamedia 'n gelyke het in Pureland. Die saambestaan van beide idilliese en mistiese strominge in Pureland is dus 'n teenstelling wat spanning veroorsaak binne die kunswerk. Hierdie spanning word in die artikel ontrafel as moontlike aanduiding van die digitale sublieme. Pureland is moontlik 'n hibriede kunswerk wat digitaal saamgestel is uit bestaande visuele materiaal maar ook 'n samevloeiing is van teenstrydige visuele landskapstradisies. Hierdie aspek van die kunswerk word ten slotte bespreek.en_US
dc.identifier.citationRaubenheimer, L 2007, 'Flatness and immersion in Mariko Mori's Pureland: the possibility of a digital sublime', South African Journal of Art History, vol. 22, no 1, pp 106-167. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_sajah.html]en_US
dc.identifier.issn0258-3542
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/10633
dc.language.isoenen_US
dc.publisherArt Historical Work Group of South Africaen_US
dc.rightsArt Historical Work Group of South Africaen_US
dc.subjectPresenceen_US
dc.subjectMangaen_US
dc.subjectDigital sublimeen_US
dc.titleFlatness and immersion in Mariko Mori's Pureland: the possibility of a digital sublimeen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Raubenheimer_Flatness(2007).pdf
Size:
363.67 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Flatness and immersion in Mariko Mori's Pureland:

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.45 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: