Godsbeelde van klein kinders met 'n gebrekkige manlike rolmodel : 'n Geloofsontwikkelingsbenadering

dc.contributor.advisorDreyer, Yolandaen
dc.contributor.emailu97057721@tuks.co.zaen
dc.contributor.postgraduateMcDonald, Melissaen
dc.date.accessioned2016-06-10T07:36:18Z
dc.date.available2016-06-10T07:36:18Z
dc.date.created2016-04-14en
dc.date.issued2015en
dc.descriptionDissertation (MA (Theol))--University of Pretoria, 2015.en
dc.description.abstractEen van die mees belangrike geloofskonsepte wat by klein kinders ontwikkel, is hulle Godsbeeld. Die korrelasie tussen die beeld van hulle vader en hulle Godsbeeld is reeds in studies uitgewys (Rizzuto 1979:50, 52; kyk Day 1975:172, 173, 175). Die doel van hierdie studie is om die invloed wat die gebrekkig, onbeholpe of swakker vaderfiguur op die ontwikkeling van kinders se Godsbeeld het, te ondersoek. Die term vader verwys in hierdie studie na: biologiese vader, stiefvader, lewensmaat van die moeder, grootvader, of enige ander volwasse manlike persoon wat by die gesin inwoon. Vanuit n geloofontwikkeling benadering word kleiner kinders se Godsbeeld ondersoek. Die kinders wat aan hierdie studie deelneem se ouderdomme wissel tussen vyf en agt jaar. n Rolmodel oefen n spesifieke invloed op ander uit. Volwassenes se invloed is beduidend aangesien kinders volwasse gedrag naboots. Die voorbeeld wat deur die rolmodel gestel word, kan voor- of nadelig wees. n Gebrekkige rolmodel voed kinders op n gebrekkige manier op. Die kwaliteit van die opvoeding kan van mindere waarde wees en kan tot n agterstand in die kind se ontwikkeling lei. Die gedrag van sommige vaderfigure is gevaarlik en kan tot die nadeel van beide kinders se fisiese as emosionele welstand lei. Hierdie gedrag sluit dan ook misdade in. Kinders word holisties benader. Alhoewel voorsiening daarvoor gemaak word dat individuele kinders hulle eie gedrag bepaal, speel talle faktore n rol in hulle gedrag. n Holistiese benadering sluit ook n spirituele perspektief in, naamlik dat kinders as unieke skepsels van God gesien word. Om n meer breedvoerige prentjie van die kind te hê, word alle areas van ontwikkeling ondersoek en ingesluit. Volgens n holistiese benadering sal kinders word as meer as hulle fisiese karaktereienskappe benader word. Daar is n wisselwerking tussen kinders se fisiese en psigiese sye. Hulle ervaar hulle wêreld in totaliteit en reageer ook in totaliteit daarop. Die verskillende ontwikkelingsareas moet in berekening gebring word wanneer kinders se Godsbeeld ondersoek word. Geloof ontwikkel nie as n alleenstaande entiteit nie, maar vorm deel van kinders se morel-normatiewe ontwikkeling.en
dc.description.availabilityUnrestricteden
dc.description.degreeMA (Theol)en
dc.description.departmentPractical Theologyen
dc.description.librariantm2016en
dc.description.librarianbs2025
dc.description.sdgSDG-01: No povertyen
dc.description.sdgSDG-03: Good health and well-beingen
dc.description.sdgSDG-05: Gender equalityen
dc.description.sdgSDG-10: Reduced inequalitiesen
dc.description.sdgSDG-16: Peace, justice and strong institutionsen
dc.description.sdgSDG-01: No povertyen
dc.description.sdgSDG-03: Good health and well-beingen
dc.description.sdgSDG-05: Gender equalityen
dc.description.sdgSDG-10: Reduced inequalitiesen
dc.description.sdgSDG-16: Peace, justice and strong institutionsen
dc.identifier.citationMcDonald, M 2015, Godsbeelde van klein kinders met n gebrekkige manlike rolmodel: n Geloofsontwikkelingsbenadering, MA (Theol) Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/53066>en
dc.identifier.otherA2016en
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/53066
dc.language.isoenen
dc.publisherUniversity of Pretoriaen_ZA
dc.rights© 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.en
dc.subjectUCTDen
dc.subjectGod-images
dc.subjectYoung children
dc.subjectLack of male role model
dc.subjectFaith development approach
dc.subjectChild development
dc.subjectGodsbeelde
dc.subjectKlein kinders
dc.subjectGebrekkige manlike rolmodel
dc.subjectGeloofsontwikkelingsbenadering
dc.subjectKinderontwikkeling
dc.subject.otherTheology theses SDG-01
dc.subject.otherSDG-01: No poverty
dc.subject.otherTheology theses SDG-03
dc.subject.otherSDG-03: Good health and well-being
dc.subject.otherTheology theses SDG-05
dc.subject.otherSDG-05: Gender equality
dc.subject.otherTheology theses SDG-10
dc.subject.otherSDG-10: Reduced inequalities
dc.subject.otherTheology theses SDG-16
dc.subject.otherSDG-16: Peace, justice and strong institutions
dc.titleGodsbeelde van klein kinders met 'n gebrekkige manlike rolmodel : 'n Geloofsontwikkelingsbenaderingen
dc.typeDissertationen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
McDonald_Godsbeelde_2015.pdf
Size:
3.84 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Dissertation