Third party appointments by SARS – a look into the future

dc.contributor.authorFritz, Carika
dc.date.accessioned2019-05-30T07:37:33Z
dc.date.available2019-05-30T07:37:33Z
dc.date.issued2018
dc.description.abstractDie Suid-Afrikaanse Inkomste Diens (hierna “SAID”) het die mag om kennisgewing uit te reik aan derde party wat geld namens of verskuldig aan belastingbetaler met uitstaande belastingskuld hou. Dié kennisgewing verplig die derde party om hierdie geld aan die SAID oor te betaal soos gestipuleer in die kennisgewing. Met die inwerkingtreding van die Wet op Belastingadministrasie 28 van 2011 (hierna “WBA”), is nuwe komponent by die derdeparty-aanstellings gevoeg. Kragtens artikel 179(1) van die WBA mag die SAID ook nou derdeparty-kennisgewing uitreik ten aansien van geld wat in die toekoms geskuld of namens die belastingbetaler gehou gaan word. Hierdie artikel bespreek die moontlike gevolge van hier nuwe toekomstige toepassing. Eerstens word die Kanadese wetgewing wat soortgelyke toepassing het, bespreek. Hieruit is dit opmerklik dat die Kanadese wetgewing telkens tydsbeperking plaas oor hoe ver in die toekoms die derdeparty-kennisgewing kan strek. Daarna kom die Australiese regspraak onder bespreking. Hierdie hofsake lig moontlike probleme uit wat kan voorkom by die vraag wanneer derde party aan die derdeparty-kennisgewing moet voldoen. Die bespreking ten opsigte van die ander jurisdiksies maak dit moontlik om potensiële probleme met die huidige artikel 179(1) van die WBA te identifiseer en die artikel poog voorts om hierdie probleme binne die Suid-Afrikaanse konteks aan te spreeken_ZA
dc.description.departmentMercantile Lawen_ZA
dc.description.librarianam2019en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationFritz, C. 2018, 'Third party appointments by SARS – a look into the future', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 81, pp. 85-94.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/69238
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectThird partyen_ZA
dc.subjectTax debten_ZA
dc.subjectDerde partyen_ZA
dc.subjectBelastingskulden_ZA
dc.subjectSouth African Revenue Service (SARS)en_ZA
dc.subjectSuid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID)en_ZA
dc.titleThird party appointments by SARS – a look into the futureen_ZA
dc.title.alternativeAanstelling van derde party deur SARS – toekomsbliken_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Fritz_Third_2018.pdf
Size:
144.5 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: