An efficient routing algorithm for wireless sensor networks
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of Pretoria
Abstract
In this dissertation, a routing algorithm for wireless sensor networks with a random distribution in a target observation area is proposed. In practice, prior determination of a path to route data from a source to destination node in a sensor network is quite useful; more explicitly, its capability to execute decisions that are stable in a situation where there is a node closer to the source node. An investigation is carried out on the combination of centrality measures and a routing algorithm to determine whether this can improve the route selected by the network’s decision. Various measures of centrality are used and the network’s response is evaluated with regards to the route selected by the network’s decision when some nodes fail. It is demonstrated through simulations that controlling sensor nodes efficiently with a high measure of centrality gives a network the ability to resist node failures or attacks. Furthermore, this provides the network with high failure tolerance capability. In this dissertation, a routing algorithm that uses coverage measures to select the shortest path (a low-energy path between the source and destination node) is implemented.
In hierdie verhandeling word gebeurtenisopsporing deur middel van ’n sensornetwerk met ’n ewekansige verspreiding in ’n teikenwaarnemings-gebied bestudeer. In die praktyk is voorafbepaling van die stabiliteit van die netwerk se besluitnemingsvermoë veral nuttig. Meer bepaald is dit die netwerk se vermoë om besluite te neem wat stabiel is in ’n situasie waar daar node-weglating plaasvind. Maatstawwe van sentraliteit word ondersoek om te bepaal of dit inligting oor die stabiliteit van die netwerk kan voorsien. Verskeie maatstawwe van sentraliteit word gebruik en die reaksie van die netwerk word geë valueer met betrekking tot die stabiliteit van die besluit van die netwerk wanneer sommige nodes ophou om te werk. Daar word aangetoon, deur middel van simulasies, dat wanneer sensornodes met ’n hoë mate van sentraliteit doeltreffend beheer word, die netwerk die vermoë besit om nodemislukkings of aanvalle te weerstaan. In hierdie verhandeling is ’n metingsalgoritme voorgestel om lig te werp op terminologie wat gebruik sal word in die dekkingsmaatreëls en om die kortste pad af te lei, d.w.s. met ’n lae-energieverbruik-pad wat voorgestel word tussen die bestemming-en bron-nodes in draadlose sensornetwerke.

Description
Dissertation (MSc (Applied Science))--University of Pretoria, 2017.
Keywords
UCTD
Sustainable Development Goals
Citation
Mbiya, MS 2017, An efficient routing algorithm for wireless sensor networks, MSc Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/62784>