Beëindig die hertroue van die onderhoudsgeregtigde, 'n onderhoudsbevel ingevolge 'n onderhoudsoreenkoms outomaties? Welgemoed v Mennell 2007 4 SA 446 (SOK)

dc.contributor.authorVan Schalkwyk, L.N. (Llewelyn Neil), 1952-
dc.date.accessioned2009-05-18T13:31:52Z
dc.date.available2009-05-18T13:31:52Z
dc.date.issued2008-08
dc.description.abstractDie gedagte met hierdie vonnisbespreking is om die beslissing in Welgemoed met die uitspraak van die Hoogste Hof van Appèl in Odgers v De Gersigny 2007 2 SA 305 (HHA) te vergelyk. (Sien ook my bespreking van Odgers 2008 De Jure 217.) Die regsvraag in beide sake was of onderhoud by egskeiding wat op ooreenkoms berus of ’n onderhoudsbevel wat ingevolge artikel 7(1) van die Wet op Egskeiding 70 van 1979 verleen is, by hertroue van die geregtigde outomaties verval indien die onderhoudsooreenkoms/-bevel nie uitdruklik hiermee handel nie. In Odgers beslis appèlregter Maya dat hertroue nie die onderhoud(sbevel) beëindig nie. Met die Hoogste Hof van Appèl se uitspraak is daar regsekerheid gebring oor ’n regsvraag wat in die verlede tot verskillende uitsprake aanleiding gegee het. (Sien in hierdie verband oa Van Schalkwyk 2002 De Jure 144 ev.) Ondanks die feit dat Welgemoed op 6 Maart 2006 beslis is en Odgers op 30 November 2006, verskyn eersgenoemde saak later in die hofverslae. Vervolgens wend ek my tot die bespreking van die saak en vergelyk dit met die beslissing van die Hoogste Hof van Appèl.en_US
dc.identifier.citationVan Schalkwyk, LN 2008, 'Beëindig die hertroue van die onderhoudsgeregtigde, 'n onderhoudsbevel ingevolge 'n onderhoudsooreenkoms outomaties? Welgemoed v Mennell 2007 4 SA 446 (SOK)', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 71, pp. 523-528. [www.lexisnexis.co.za]en_US
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/10065
dc.language.isoAfrikaansen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexisen_US
dc.subjectHertroueen_US
dc.subjectOnderhoudsgeregtigdeen_US
dc.subjectOnderhoudsbevelen_US
dc.subjectOnderhoudsooreenkomsen_US
dc.subjectWelgemoed v Mennellen_US
dc.subject.lcshRemarriage -- South Africaen_US
dc.subject.lcshMarriage annulment -- South Africaen_US
dc.titleBeëindig die hertroue van die onderhoudsgeregtigde, 'n onderhoudsbevel ingevolge 'n onderhoudsoreenkoms outomaties? Welgemoed v Mennell 2007 4 SA 446 (SOK)en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanSchalkwyk_Beeindig(2008).pdf
Size:
94.25 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.43 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: