Opening address : powerful tool of persuasion or a waste of time?

dc.contributor.authorGravett, W.H. (Willem)
dc.date.accessioned2019-10-11T12:07:30Z
dc.date.available2019-10-11T12:07:30Z
dc.date.issued2018
dc.description.abstractDit sou ondenkbaar wees vir die meeste Amerikaanse verhoorprokureurs om afstand te doen van die openingsrede. Hulle glo dat die openingsrede 'n onvervangbare eerste geleentheid is om die kliënt se saak te bepleit. In teenstelling hiermee blyk die algemene praktyk in Suid-Afrika - veral in strafsake - te wees om af te sien van die openingsrede. Die persepsie is dat die openingsrede 'n "mors van tyd is" want, anders as Amerikaanse juries bestaande uit leke burgers, het ons ervare voorsittende beamptes wat al "alles gehoor het." Hierdie persepsie blyk gebaseer te wees op die veronderstelling dat die uitsluitlike funksie van die openingsrede is om "kortliks die feite uiteen te sit wat bewys gaan word." Die oogmerk van hierdie artikel is om advokaatskap in die openingsrede en navorsings-bevindinge op die gebiede van sosiale kognisie, boodskapbegrip en oortuiging te sintetiseer. Die doel is om aan te toon dat, buiten die tradisionele funksie daarvan, die openingsrede ook 'n kragtige instrument van oortuiging kan wees. Die tyd het aangebreek om die fiksie te verwerp dat voorsittende beamptes in staat is om geen opinies te vorm oor 'n saak totdat al die getuienis aangehoor is nie. Gegronde sielkundige teorie, gesteun deur algemene ervaring, dui daarop dat die openingsrede kan, tot 'n beduidende mate, die voorsittende beampte se siening kan beïnvloed rakende die feite en die reg, en lei tot die skepping van 'n kragtige eerste indruk van die karakters in die saak. Dit kan blywende indrukke skep wat by die voorsittende beampte sal bly lank nadat die detail van die getuienis vergete is. Suid-Afrikaanse regslgeleerdes moet sosiale sielkundige navorsing aangryp en gebruik om die vaardigheid aan die kern van advokaatskap - hoe om effektief en eties te oorreed - te verfyn.en_ZA
dc.description.departmentProcedural Lawen_ZA
dc.description.departmentProcedural Lawen_ZA
dc.description.urihttp://www.dejure.up.ac.zaen_ZA
dc.identifier.citationGravett, W.H., 2018,'Opening address : powerful tool of persuasion or a waste of time? ', De Jure, vol. 51, no, 2, pp. 194-214.en_ZA
dc.identifier.issn2225-7160 (online)
dc.identifier.issn1466-3597 (print)
dc.identifier.other10.17159/2225-7160/2018/v51n2a1
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/71808
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherPretoria University Law Pressen_ZA
dc.rightsThis work is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 International License.en_ZA
dc.subjectOpening addressen_ZA
dc.subjectOpeningsredeen_ZA
dc.subjectMors van tyden_ZA
dc.subjectWaste of timeen_ZA
dc.subjectInstrument van oortuigingen_ZA
dc.subjectTool of persuasionen_ZA
dc.titleOpening address : powerful tool of persuasion or a waste of time?en_ZA
dc.title.alternativeOpeningsrede : kragtige instrument van oortuiging of ’n mors van tyd?en_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Gravett_Opening_2018.pdf
Size:
178.63 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: