Where does mining stop and manufacturing commence? A critical analysis of section 15A of the Income Tax Act

dc.contributor.authorJanse van Rensburg, Winia
dc.contributor.authorVan Niekerk, Loriaan
dc.date.accessioned2012-12-12T11:58:57Z
dc.date.available2012-12-12T11:58:57Z
dc.date.issued2012
dc.description.abstractDie doel van die artikel was om die resultate van ’n kritiese ontleding gedoen op die duidelikheid sowel as waarde toegevoeg vir belastingpligtiges in die mynbedryf, met die toevoeging van artikel 15A tot die Inkomstebelastingwet, weer te gee. ’n Literatuurstudie is gedoen wat die verskille tussen wat “’n proses van myn” teenoor “’n proses van vervaardig” sou behels, ondersoek het. Die artikel lig voorts die feit uit dat in werklikheid die myn van ’n mineraal en die daaropvolgende vervaardiging van die mineraal in iets nuuts heel dikwels as deel van ’n aaneenlopende proses plaasvind, wat dikwels moeilik onderskeidbaar is van mekaar (soos prominent uitgewys is in die saak van CSARS v Foskor [2010] 3 All SA 594 (SCA)). Die literatuurstudie het gefokus op die relevante artikels van die Inkomstebelastingwet, sowel as relevante regspraak, met die hooffokus op CSARS v Foskor. Daar is gevind dat, ten spyte van die toevoeging van artikel 15A tot die Inkomstebelastingwet, (’n artikel wat pertinent toegevoeg is tot die wet as ’n direkte gevolg van die probleme deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens in CSARS v Foskor ondervind), is die onderskeid tussen die begrippe “proses van myn” teenoor “proses van vervaardig” steeds onduidelik. Presies wanneer iets “gewin” word as deel van ’n mynproses is steeds onduidelik. Die artikel stel voor dat die term “gewin”, wat tans slegs deel vorm van die omskrywing van “mynbou” in artikel 1 van die Inkomstebelastingwet, apart omskryf moet word in artikel 1 van die Inkomstebelastingwet. Hierdie artikel dui dat ’n die toevoeging van ‘n omskrywing vir “gewin” ’n wesenlike bydrae sal lewer tot die waarde wat artikel 15A werklik toevoeg, aangesien artikel 15A net van toepassing is op belastingpligtiges wat mynboubedrywighede beoefen. Anders gestel, slegs waar 'n belastingpligtige seker is dat in werklikheid “mynbou” beoefen word, is die toepassing en riglyne verskaf in artikel 15A van die Inkomstebelastingwet, soos deur die wetgewer beoog is, van toepassing op die belastingpligtige. Wanneer dit dus makliker is om te bepaal of die belastingpligtige in werklikheid “mynbou” beoefen, deur “gewin” vir ’n mynbouproses apart te omskryf, sal dit duideliker wees om te bepaal of artikel 15A van die Inkomstebelastingwet op die belastingpligtige van toepassing is.en_US
dc.description.urihttp://www.dejure.up.ac.za/en_US
dc.identifier.citationJanse van Rensburg, W & Van Niekerk, L 2012, 'Where does mining stop and manufacturing commence? A critical analysis of section 15A of the Income Tax Act', De Jure, vol. 45, no. 1, pp. 143-160.en_US
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/20802
dc.language.isoenen_US
dc.publisherPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.rightsPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.subjectSection 15A of the Income Tax Acten_US
dc.subjectArtikel 15A van die Inkomstebelastingweten_US
dc.subjectMiningen_US
dc.subjectMynbouen_US
dc.subjectManufacturingen_US
dc.subjectVervaardigingen_US
dc.titleWhere does mining stop and manufacturing commence? A critical analysis of section 15A of the Income Tax Acten_US
dc.title.alternativeWaar eindig mynbou en waar begin vervaardigiging? ’n Kritiese ontleding van artikel 15A van die Inkomstebelastingweten_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
JanseVanRensburg_Where(2012).pdf
Size:
436.06 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: