Middellike aanspreeklikheid van die staat vir misdadige polisie-optrede : die heilsame ontwikkeling duur voort

dc.contributor.authorScott, Johan (T. Johan)
dc.date.accessioned2011-02-22T06:35:13Z
dc.date.available2011-02-22T06:35:13Z
dc.date.issued2011
dc.description.abstractDie vlaag misdaad waaronder Suid-Afrika tans gebuk gaan, is waarskynlik ongeëwenaard in ons geskiedenis. Ons dagblaaie basuin, vanaf hoofopskrifte tot eenkolomberiggies op die briewekolombladsye, eindelose stringe feite uit oor die allergruwelikste vergrype waaraan die leserspubliek al gewoond geraak het en waardeur hulle ook al so afgestomp is, dat die aakligste detail oor 'n moordgeval soms minder animo ontlok as die uitdaging van 'n matig-moeilike Sudoku. Wat egter nog steeds die aandag trek, is wanneer daar berig word oor polisielede wat hulself aan die verkeerde kant van die reg bevind - waar die spreekwoordelike lang arm van die gereg nie alleen 'n hand het waarvan die vingers veel langer is as wat mens sou verwag nie, maar selfs verder "gevorder" het om rooftogte, moord, verkragtings en verdere ernstige geweldsmisdade op daaglikse grondslag te pleeg (sien bv Beeld (24-05-2010) 2) waarin daar berig word oor die beweerde betrokkenheid van 'n polisievrou by 'n plaasaanval).af
dc.identifier.citationScott, J 2011, 'Middellike aanspreeklikheid van die staat vir misdadige polisie-optrede : die heilsame ontwikkeling duur voort : F v Minister of Safety and Security 2010 1 SA 606 (WKK)', Journal of South African Law/Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no.1, pp. 135-147. [http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648]af
dc.identifier.issn0257-7747
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/15901
dc.language.isoAfrikaansaf
dc.rightsJuta Law.en_US
dc.subjectMiddellike aanspreeklikheidaf
dc.subject.lcshCrime prevention -- South Africaen
dc.subject.lcshPolice misconduct -- South Africaen
dc.subject.lcshGovernment accountability -- South Africaen
dc.titleMiddellike aanspreeklikheid van die staat vir misdadige polisie-optrede : die heilsame ontwikkeling duur voortaf
dc.typeArticleaf

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Scott_Middellike(2011).pdf
Size:
429.93 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.43 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: