Wat die oog nie sien nie - die versweë bedinge van 'n kontrak Stalwo (Pty) Ltd v Wary Holdings (Pty) Ltd 2008 1 SA 654 (HHA) Tolgaz Southern Africa v Solgas (Pty) Ltd; Easigas (Pty) Ltd v Solgas (Pty) Ltd 2009
dc.contributor.author | Cornelius, Steve J. | |
dc.date.accessioned | 2011-01-12T10:17:14Z | |
dc.date.available | 2011-01-12T10:17:14Z | |
dc.date.issued | 2010-11 | |
dc.description.abstract | Wanneer partye ’n skriftelike kontrak sluit, is daar onvermydelik heelwat wat nie uitgespel word nie. Dit sou vir die partye onmoontlik wees om in hulle kontrak vir alle moontlike gebeurlikhede voorsiening te maak. Die reg het gevolglik lank reeds die behoefte erken om die uitdruklike bedinge van ’n kontrak met versweë bedinge aan te vul. Die aard en omvang van sodanige versweë bedinge en die vereistes waaraan voldoen moet word alvorens ’n hof enige versweë beding in ’n kontrak sal inlees, het weer eens in die Stalwo- en Tolgaz-sake die aandag van die howe geniet. | af |
dc.identifier.citation | Cornelius, S 2010, 'Wat die oog nie sien nie - die versweë bedinge van 'n kontrak', Journal of South African Law/Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, vol. 4, pp. 843-852. [http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648] | af |
dc.identifier.issn | 0257-7747 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/15720 | |
dc.language.iso | Afrikaans | af |
dc.publisher | Juta Law | en_US |
dc.rights | Juta Law | en |
dc.subject.lcsh | Contracts -- Interpretation and construction | en |
dc.title | Wat die oog nie sien nie - die versweë bedinge van 'n kontrak Stalwo (Pty) Ltd v Wary Holdings (Pty) Ltd 2008 1 SA 654 (HHA) Tolgaz Southern Africa v Solgas (Pty) Ltd; Easigas (Pty) Ltd v Solgas (Pty) Ltd 2009 | af |
dc.type | Article | af |