Mandate and the bank and consumer realationship

dc.contributor.authorNagel, C.J. (Christoffel Johannes), 1954-
dc.contributor.authorPretorius, J.T.
dc.date.accessioned2016-10-28T05:09:09Z
dc.date.issued2016
dc.description.abstractDie Ungaro-saak handel met die aanspreeklikheid van bank wat spaarrekening vir kliënt geopen het en daarna op nalatige wyse toegelaat het dat ongemagtigde person onttrekkings uit die rekening maak. Alhoewel die hof bevind het dat daar lasgewingskontrak tussen die bank en die kliënt tot stand gekom het, wil dit voorkom asof die uiteindelike uitspraak op delik gegrond was. Verskeie aspekte van die uitspraak word vir bespreking uitgesonder, naamlik die regsaard van die verhouding tussen bank en die houer van spaarrekening; die eiser se aksiegrond en die basis van die regter se beslissing; regspraak waarna verwys en nie verwys is nie; nalatigheid van die bank, die lei van getuienis en die bewyslas; en die “plig” van bank om ondersoek in te stel en moontlike probleemaangeleenthede te verifieer. Die gevolgtrekking is dat die uitslag van die saak korrek is, maar dat die uitspraak nie toonbeeld van regsuiwerheid is nie.en_ZA
dc.description.departmentMercantile Lawen_ZA
dc.description.embargo2016-12-31
dc.description.librarianam2016en_ZA
dc.description.sponsorshipThis work is based on the research supported by the National Research Foundation.en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationNagel, CJ & Pretorius, JT 2016, 'Mandate and the bank and consumer realationship', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 79, no. 3, pp. 514-521.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/57539
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectUngaro-caseen_ZA
dc.subjectLiabilityen_ZA
dc.subjectClienten_ZA
dc.subjectBanken_ZA
dc.subjectUngaro-saaken_ZA
dc.subjectAanspreeklikheiden_ZA
dc.subjectKlienten_ZA
dc.titleMandate and the bank and consumer realationshipen_ZA
dc.title.alternativeLasgewing en die bank/kliënt verhoudingen_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Nagel_Mandate_2016.pdf
Size:
77.69 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: