Transnasionale ontlaering
Loading...
Date
Authors
Smit, Mathilda
Burger, Bibi
Linde, Janien
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie
Abstract
Die Ontlaeringprojek, geloods in 2018, het ten doel om platforms te skep wat dit moontlik maak om die pedagogiek
van Afrikaans te herverbeel. Die fokus was aanvanklik op die letterkunde, maar reeds van die begin af was dit
duidelik dat die oorbrugging van grense tussen taal- en letterkunde ook moontlikhede vir nuwe perspektiewe
oopmaak. Die multi-institutionele span (bestaande uit die redakteurs van hierdie uitgawe, sowel as Earl
Basson, van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie; en Wemar Strydom, van die Universiteit van
die Witwatersrand) het hulself beywer om elk van drie jaarlikse Ontlaeringgeleenthede te wy aan verskillende
maniere waarop die Afrikaanse letterkunde gesitueer kan word, en om ondersoek in te stel na hoe sodanige
situerings nuwe moontlikhede ontsluit met betrekking tot die onderrig van Afrikaans.
Description
Keywords
Ontlaeringprojek, Afrikaans, Afrikaanse letterkunde, Stool project, African literature
Sustainable Development Goals
Citation
Smit, M., Burger, B., Linde, J. 2022, 'Transnasionale ontlaering', Tydskrif vir Letterkunde, vol. 59, no. 1, pp. 1-6, doi : 10.17159/tl.v59i1.13416.
